Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 Kelkiewyn B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir 35 Kelkiewyn B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rudolph V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Uitstekende verblyf.

Die ontvangs was vriendelik. Riana is 'n puik gasvrou. Die akkommodasie was skoon en netjies en gerieflik. Die ontbyt was heerlik. Die terrein is pragtig versorg en uiters netjies. Ek kan beslis 35 Kelkiewyn aanbeveel.

Miko L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miko L

Ons het oornag onderweg na die KNP.

Heerlik gebly en lekker ontbyt geëet.

Sias H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias H

Dit was regtig die gastehuis met die vriendelikste en puik diens om by ons behoeftes aan te pas.

Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel, kamers is baie netjies en skoon, kos vir ontbyt was uitstekend en natuurlik die gasvrou het uit haar pad gegaan om vir ons dit lekker te maak by die gastehuis. Ons sal beslis weer van hulle gastehuis gebruikmaak, dankie.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Goeiedag Sias
Baie dankie dat jy die moeite doen om vir ons so 'n gloeiende resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.
Sien uit daarna om julle volgende keer te huisves.
Groete
Riana

35 Kelkiewyn B&B
Albert M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M

Friendly service, good location, clean and comfortable.

I will stay here again next time I'm in Nelspruit.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Good day, Albert
Thank you for taking the time to write a review! I appreciate your kind words.
I look forward to hosting you again in future.
Regards,
Riana

35 Kelkiewyn B&B
Anton B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Vriendelike diens en gasvryheid.

Eienaar, Riana, laat jou tuis voel met haar gasvryheid en die plek is een om aan te beveel.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Beste Anton, baie dankie dat jy 'n oomblik afgeknyp het om vir my so 'n vriendelike resensie te skryf.
Sterkte met die boerdery.
Groete,
Riana

35 Kelkiewyn B&B
Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Stil, rustig en skoon.

Vriendelike mense, plek is skoon en netjies, en sal vir seker weer kom.

Annaleen B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annaleen B

My verblyf was vir 3 nagte. Kamer was netjies, Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Dit was netjies, gemaklik, bekostigbaar en baie vriendelike diens. Sal beslis aanbeveel. Breakfast was baie lekker, word vars gemaak. Staff ook baie vriendelik sal beslis weer daar bly.

Monique B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Netjies, vriendelik, goeie waarde vir geld.

Netjies skoon en gerieflik. Baie lekker gebly vir 2 aande.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Baie dankie, vir jou terugvoer, Monique.
Groete,
Dirk en Riana

35 Kelkiewyn B&B
Faith M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith M

Place was clean and customer service great.

We were 5 people in one room, two couples and a friend. Only problem was the one bathroom to be shared between the 5 of us. And there was a misunderstanding about the breakfast as we were under the impression that the amount included breakfast but it was not so. Other than that the place was clean and very safe and close to the stadium which was very convenient.

Sandrine M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrine M

The hosts are super nice and friendly.

See stars.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Merci beaucoup Sandrine! We are looking forward to seeing you all soon.

35 Kelkiewyn B&B
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Duncan W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan W

Verblyf was baie lekker en die mense was baie gasvry en vriendelik.

Awesome! Die gashere is verskriklik vriendelik en het my baie welkom laat voel. Die ontbyt is ook baie lekker en Riana doen ekstra moeite vir haar gaste. Ek het amper gevoel asof ek by die huis was.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Delayne. Dis lekker om jou gereeld hier te sien.
Groete,
Dirk en Riana

35 Kelkiewyn B&B
Annamarie G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie G

Gerieflik, vriendelik en lekker naby aan waar ek moes wees.

Die B&B was lekker nabygeleë aan waar ek moes wees, skaars 3 minute se ry. Baie gerieflik. Die kamers was gerieflik en mooi en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Aangesien daar nie aandetes bedien word nie, maar wel 'n mikrogolf in die kamer voorsien word, sou ek graag eetgerei en borde in die kamer wou hê om darem iets warm te kon maak.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Beste Annamarie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal met graagte eetgerei en borde voorsien op versoek. Ek is versigtig om nie die hoekie met die mikrogolf en skinkbord met ketel en koffie-goed, oorvol te maak nie.
Tot volgende keer
Riana

35 Kelkiewyn B&B
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Andrew D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Billik geprys.

Gemaklik en naby aan eetplekke en stad.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Andrew.
Groete,Dirk en Riana

35 Kelkiewyn B&B
Retha B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Vriendelike diens. Netjiese kamers. Sien julle weer volgende jaar.

Dit was baie lekker om by julle te bly. Julle diens is uitstekend en julle vriendelikheid is uit die boonste rakke.

Robert M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

Good accomodation and a very nice breakfast

The accomodation was clean and neat. There is safe parking and a good breakfast in the morning.

35 Kelkiewyn B&B se terugvoer

Thank you for your kind words, Robert.
I hope your wife is a lot better.
Regards,
Dirk and Riana

35 Kelkiewyn B&B
Keith W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

Friendly, courteous, helpful, personal.

It's a warm friendly, family run business with clean, well equipped rooms and secure parking. Very courteous hosts. Quiet and peaceful out of season.

Eco Grass J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eco Grass J

Vriendelike ontvangs, rustig en baie skoon.

Ons het net die fasiliteit gebruik om 2 nagte te oornag - nie lank genoeg vertoef of ontbyt gehad om verder kommentaar te lewer.

Amieke P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amieke P

Vriendelik en hulpvaardig.

Dit was een van die beste gastehuise wat ek nog besoek het!

Marius B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Ek kan dit beslis aanbeveel. Dit was great by julle.

Baie netjies, skoon gastehuis en waarde vir geld.

Anita D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Die verblyf was baie lekker. Dit is 'n rustige omgewing en ons het veilig gevoel. Alles was skoon en gereed met ons aankoms.

Ons het baie lekker gekuier, die eienaars is vreeslik vriendelik. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Die beddens het lekker geslaap en die beddegoed was kraakvars. Die ontbyt was heerlik!

Nokukhanya M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya M

Great service!

The location was perfect and suited our needs very well. The customer service was awesome.

Tracy L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy L

Very safe and comfortable.

We had a very comfortable stay. As we were on business, we required a desk/table to work on which the rooms didn't have.

Justin E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin E

Baie netjies, veilig en sentraal geleë!

Uitstekende verblyf, ongelooflik netjies alles werk en die B&B is baie sentraal geleë. Net een klagte: Geen ontbyt!? Selfs op navraag is ontbyt geweier. Die rede was dat hulle as 'n reël nie ontbyt bedien op Sondae nie. Gaste eet graag en is honger, selfs op die heilige Sondag. Hulle moet hul naam maar verander na Kelkiewyn B (nie B&B nie).

Flipi P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flipi P

Baie verwelkomend.

Hulle het opgebly om vir ons te wag aangesien ons vlugte vertraag was ens.

Theresa V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Vriendelikheid en netheid maak dit 'n wenner.

Baie lekker gebly. Kamer en perseel was baie netjies. Vriendelike mense. Sal beslis weer daar gaan bly.

Minnie F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Minnie F

Baie goed ontvang! Heerlike ontbyt.

Dis lekker naby Medi-Clinic Nelspruit.

Mozwakhe M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mozwakhe M

The place was easily accessible

The environment was friendly and healthy, and nothing thus far can be improved as everything was in tip top shape.

Leanne Q - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne Q

Gasvry, veilig en sal definitief weer gaan!

Van die oomblik wat ek aangeland het tot ek gery het, was dit 'n wonderlike ervaring, die beste in 'n lang tyd!

Erik S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Baie aangenaam en rustig.

Gasvrou aangenaam en vriendelik. Kamer skoon en netjies

Hein O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein O

Verblyf het aan ons verwagtinge voldoen en ons sal weer daar tuisgaan.

Was baie vriendelik ontvang en die plek is oor die algemeen baie netjies en gerieflik. Pragtige tuin en omgewing is baie veilig en skoon.

Corrie M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie M

Goeie waarde vir geld.

Nie luuks, maar baie netjies, veilig, vriendelike mense en goeie waarde vir geld.

Thelma J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma J

It was perfect.

We had such a lovely holiday, Dirk and Riana were very accommodating. It's a lovely place to be and almost everything you need is close by. It was the best holiday ever.

Susan L - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Friendly people, beautiful location, affordable

Baie vriendelike gasheer/vrou. Baie netjiese plek, rustige kamer en omgewing, mooi omgewing. Maklik om daar te kom. Ongelukkig nie die ontbyt gehad, vroeg gery, maar volgende keer sal ek ontbyt neem. Sal beslis aanbeveel en sal weer gaan.

Tshepo M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M

Excellent place to stay and relax away from home.

Excellent place to stay and relax away from home.

Tracy L - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy L

Great

Very well situated for my purpose. Host very friendly and warm.

Dolla D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolla D

Friendly hosts, clean and quiet

Friendly Afrikaans speaking family. Very neat clean and in a quiet environment.

Karen L - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L

Clean and Neat

Assistance could have been given with the luggage as we were in the furthest room and had to do a couple of trips in the heat of the day. Toilet paper was a slight issue as we ran out - but on the whole, a neat and clean B&B - the air-con was life saver.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelkiewynstraat 35, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5jWqbVFkRj7loiB8FstJG2JpJ8YhzRGG6jAn2IRlbDontGTmw2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 35 Kelkiewyn Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.48372 30.95685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang