Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 on First

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir 35 on First
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renette H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette H

Excellent attention to detail. Quaint and gorgeous.

The accommodation is a room (with facilities) inside a home. Despite being inside a home, our host was seldom seen and we felt as if we were totally private. We were free to come and go at any time without feeling that we would be a disturbance. Everything was spotlessly clean, with all the extras to make our stay easy (kettle, microwave, fridge, coffee and milk, etc.). Bathroom facilities were great, with a lovely hot shower. A charming home. And a definite 5/5.

Liezl P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het dit regtig waardeer.

Dit was 'n baie lekker week. Baie dankie.

Tina B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Baie gerieflik.

Dankie vir 'n lekker ontspanne atmosfeer en privaatheid.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annatjie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Convenient, helpful and safe.

The stay was very convenient. The car was safe, and the hostess was very helpful. The room was very neat and tidy. In future we will definitely use your service again.

Prof Kobus L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L

Baie goed.

Soos vantevore, baie lekker. Voel al tuis daar.

Alta J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Dit was 'n aangename en rustige verblyf.

Vriendelike en gasvrye ontvangs, netjies en alles wat mens nodig het was daar, rustige en veilige omgewing met veilige parkering, sal die oornag verblyf enige tyd aanbeveel.

Francois L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

35 on First will see me soon again!

Hanlie is a great hostess - there when needed, but otherwise unobtrusive. Really enjoyed chatting to her. Excellent value for money!

Lucinda R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R

Skoon, netjies, gemaklik, stil en alles wat mens nodig het.

Baie vriendelike en akkommoderende kliëntediens. Sal definitief weer bespreek wanneer ons in die area is!

35 on First se terugvoer

Baie dankie - waardeer

35 on First
Hester M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Rustige verblyf.

Netjies en vriendelike verblyf. Baie sentraal geleë.

35 on First se terugvoer

Baie dankie, waardeer

35 on First
Prof Kobus L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L

Gerieflik en gasvry.

Hanlie het ons baie vriendelik ontvang en doen alles in haar vermoë om die verblyf aangenaam te maak. Baie dankie vir die skoon en netjiese verblyf. Baie seën vir die toekoms toegewens.

35 on First se terugvoer

Baie dankie - waardeer

35 on First
Jeanne S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S

Ongelukkig nie 'n kuier nie, maar verblvf naby Tygerberg Hospitaal.

Heerlik rustige en onspanne atmosfeer, veilge parkering, alles wat nodig was.

Meagan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan M

Heerlik.

Dit was verskriklik lekker gewees.

35 on First se terugvoer

Baie dankie - waardeer

35 on First
Nicoleen J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen J

Baie vriendelike ontvangs en diens gehad.

Die verblyf en die vriendelikheid was uitstaande. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal weer daar bespreek.

Ilza K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza K

Peaceful, calm.

I will definitely recommend your organisation/business in the future.

Kobie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie C

Vriendelike gasvrou, stilte, goeie ligging.

Die kamer het alles gebied waarvoor ek gevra het.

Prof Kobus L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L

Baie aangenaam.

Die verblyf is baie gerieflik naby Louis Leipoldt Hospitaal. Dit maak dit dus die ideale oornagplek wanneer iemand die hospitaal moet besoek. Alles is in plek en in orde. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

35 on First se terugvoer

Baie dankie, waardeer.

35 on First
Willie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie D

Akkommodasie in 'n ou huis.

Maar alles is skoon en netjies met alles wat nodig is om oor te slaap. En die gasvryheid was uitstekend - en in my eie taal, dankie!

Marais V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marais V

Geen probleme, eenvoudig en gemaklik.

Vriendelik en gewillig om te help.

Max E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max E

Baie goeie waarde vir geld. Spoggerige diens.

Die was 'n uitsonderlike aangename ervaring gewees. Die eienaar is 'n baie vriendelike en lojale mens wat mens werklik laat tuis voel. Die kamer het alles wat mens benodig vir 'n enkel reisiger. Die omgewing is veilig en die gastehuis is naby alles wat noodsaaklik is. Ek is baie dankbaar om so lekker reis te kon ervaar, en om 'n aangename plek te hê om by te kon rus. Ek beveel 35 on First aan vir opregte enkelreisigers en ouer paartjies wat opsoek is na 'n trots Afrikaanse ervaring en blyplekkie in die hart van Boston. Die plekkie het so baie geskiedenis, en dit was werklik lekker om die stories en geskiedenis van die huis en die area te hoor.

Gerhard J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Absoluut fantasties! Presies wat ons benodig het en meer.

Absoluut fantasties! Die gasheer straal van gasvryheid en vriendelikheid en sy gaan uit haar pad uit om jou tuis te laat voel.

Ronnie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

I had a blessed stay in a friendly environment.

We will for sure visit again.

Hester Erica L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Erica L

It was very close to the airport and good value for money.

Convenient for 1 night stay.

Bailey L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bailey L

Was goed om in stilte te kon rus.

Sal weer by 35 on First my bestemming maak, ons was gelukkig.

Johannes B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Fantasties, vriendelike personeel en vreedsame area.

Sal weer in die toekoms gebruik maak van die akkommodasie.

Etienne L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne L

Vriendelik, skoon en veilg.

Sien sterre

35 on First se terugvoer

Jy’s n ster! Dankie.

35 on First
Rochelle E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle E

Baie vriendlike gasvrou.

Baie oulike tannie en het lekker gebly.

35 on First se terugvoer

Was baie lekker om julle te ontvang. Model gaste.

35 on First
Hein S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S

Prakties, skoon en stil.

Alles wat jy nodig het as jy net slaapplek benodig. Geen ontbyt nie, maar dis sentraal geleë en binne stapafstand van eetplekke. Beddegoed is skoon, ontvangs is vriendelik en mens kan staatmaak op 'n stil nagrus. Veilige parkeerplek beskikbaar op perseel. Prys is heel billik.

35 on First se terugvoer

Baie dankie, bly jy was tevrede.

35 on First
Sona J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sona J

Baie rustig.

Stil area. Vriendelike ontvangs.

Muneeb A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muneeb A

Had a wonderful and peaceful stay.

The location is very nice, had privacy felt very secure and just basically enjoyed my stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n wonderlike en rustige verblyftydperk geniet.

Die ligging is baie lekker, het privaatheid gehad, veilig gevoel en basies net my verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johanna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna S

Baie vriendelik en help graag met vrae; baie netjies en skoon.

Skoon en baie netjies. Het baie tuis gevoel en almal was baie vriendelik.

Jenny B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Klein maar gerieflik.

Kamer is klein. Nie sitplek om koffie te geniet nie.

Shaun V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun V

Well tested.

Enjoyed my stay, till next time.

Norman C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman C

A wonderful stay. A really true home from home.

Nice neat place and friendly people. Hanlie is a wonderful hostess. Well stay there there again next time.

Kobus J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Was bietjie anders vir my om saam met mense in hulle huis te bly.

Alhoewel die kamer skoon en netjies was, het ek nie besef dat dit binne die huis was nie. Meeste gastehuise het gewoonlik 'n buitedeur. Die koffie en beskuit (jammer dat ek al die beskuit opgeëet het) was welkom gewees. Daar was ook ontbytgraan beskikbaar. Die ander ding wat die moderne reisiger nodig het is gratis WiFi en miskien kan julle dink om so iets by te sit.

Albertus C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus C

Was daar vir besigheid.

Besoek aan Universiteit van Wes-Kaap.

Mariana B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Dit voel soos om by jou eie huis te wees.

Dit was my derde keer en ek hoop om nog baie daar tuis te gaan.

Mariana B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Net die beste, ek sal my reisplanne verander om daar te kan bly.

Dit was my tweede keer en ek het net lof vir Hanlie omdat sy haar gaste so tuis laat voel en akkommoderend is. Dis knus, skoon en veilig.

Cornelius R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius R

Vriendelike ontvangs wat voel soos jou huis weg van jou eie huis.

Skoon, netjiese en veilige akkommodasie. Gasvrou het ons welkom laat voel. Sal enige tyd weer hier kom bly. Goeie waarde vir geld.

Shivone H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivone H

Would definitely stay there again.

Was awesome. Will definitely stay there again in future.

Lucinda C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda C

Baie gemaklik vir veral vrouens op sakereise wat net oorslaapplekkie soek.

Dit is lekker sentraal, Hanlie is vriendelik en doen baie moeite met haar gaste. Ek sou dit beslis aanbeveel vir veral vroue wat vinnig 'n sakereis doen en net gemak soek om oor te slaap ens.

Theresa D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Huis by die huis.

Skoon, netjies baie vriendelik en professioneel ontvang.

Angeli C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeli C

Good sleepover place for business. All you need is available. Friendly helpful hosts.

Clean comfortable sleepover for business purposes. Friendly hosts. All you need is available.

Fanie O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie O

Baie netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Baie netjiese en skoon plek. Het 'n rustige nagrus beleef.

Pieter N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

'n Fantastiese gasvrou, no frills, plain, effektief.

Vinnig geboek. Gasvryheid op sy beste. Gou geslaap en vroeg op, geen probleem.

Claudelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudelle J

Uitstekend.

Om hier te bly was 'n voorreg en regtig baie lekker. Huislike atmosfeer en baie vriendelike tannie. Ek persoonlik sal elke keer as ons moet reis weer by haar gaan slaap. Vir beter diens en vriendelikheid kon ons nie vra nie.

Courtney S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney S

Baie lekker.

Eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

35 on First se terugvoer

Baie dankie, was baie lekker om julle hier te he. Lekker gaste.

35 on First
Jolindie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindie G

Ongelooflike vriendelike diens en die gevoel van huistoe kom.

Dit was werklik 'n baie gemaklike en heerlike verblyf. Die veiligheid is knap en die diens vriendelik. Dit was altyd skoon en netjies. Ideaal vir as jy graag wil die area wil verken. Die omgee en gesels was ook oorvloedig!

35 on First se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang! Wens julle kon langer bly en dat daar volgende keer minder wind in die Kaap is sodat julle op Tafelberg kan uitgaan.

35 on First
Jenneffer D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenneffer D

Asemrowend.

Dit is baie stil en rustig. Met ons aankoms het ons tuis gevoel. Hanlie was baie vriendelik en als is netjies. Beslis die moeite werd vir jou geld.

Elda B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda B

Voldoende vir ons behoeftes.

Baie lekker geslaap met alles wat ons nodig gehad het.

Fazlyn B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fazlyn B

Hospitable, neat and very accommodating.

I had a wonderful stay, the host was very accommodating, friendly and professional, I would definitely recommend 35 on First to other people.

Linda C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda C

Indien jy 'n nag wil oorslaap om geliefdes te besoek in die hospitaal of na 'n rugbywedstryd, is dit in orde. Voertuig veilig.

Fooie was baie billik. Noem asb. dat dit 'n kamer en badkamer is in die persoon se huis. Dit verander die opset. Ons was tevrede met die verblyf, gasvryheid, bederf met koffie, beskuit en pap beskikbaar in ons kamer. Ook 'n TV en yskas.

Thea-marie T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea-marie T

Goeie verblyf.

Eienaars vriendelik en gasvry. Ligging naby al ons besoek punte gewees. Baie rustige veilige area.

Ester V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ester V

Very quiet area, suitable for students.

I really enjoyed my stay.

Ina V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Basiese en bekostigbare oornagfasiliteit met baie gasvrye diens.

Sien gradering.

Jo-anne W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne W

Waarde vir geld!

Netjiese en veilige verblyf met al die basiese benodigdhede. Hartlike verwelkoming laat mens baie tuis voel.

Betsie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie D

Absoluut heerlik!

Alles is huislik, netjies en gemaklik. Mens word hartlik en warm verwelkom, en voel onmiddellik tuis. Heerlike beskuit en koffie in die kamer en die beddens wat so pragtig opgemaak en gereed vir "inklouter" is maak dit sommer ekstra lekker om daar in te boek.

Desere B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B

Die beste waarde vir geld, vriendelike verblyf.

My man en seun het hier tuis gegaan terwyl my seun in Belville gestoei het. Sentraal geleë. Vriendelike diens. My seun (15) het terugvoer gegee dat dit die beste gastehuis ooit was! Baie dankie.

Ian M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Baie gerieflike, ideaal geleë verblyf.

Hanlie het ons baie tuis laat voel. Die kamer was netjies en skoon en baie billik geprys. Hoogs aanbeveel.

Michelle B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Ongelooflike ontvangs.

Wat 'n wonderlike plek om te bly. Ontvangs was ongelooflik. Kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Baie baie dankie. Parkeerplek is baie veilig.

Maggie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Homely and functional.

Very clean and homely. Private and friendly. Close to Tygerberg and other hospitals.

35 on First se terugvoer

Baie dankie, dit beteken vir my baie, sal julle graag weer wil ontvang.
Groete
Hanlie

35 on First
Erika G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

Alles wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly. Rustig en veilig. Hanlie was 'n baie goeie gasvrou. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Berinda B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berinda B

Perfekte ligging vir my, vriendelike en behulpsame gasvrou.

Ekonomies en alles wat ek in 'n oornag gesoek het.

Frikkie E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie E

Baie gerieflik. Naby die hospitaal.

Die plek het alles wat ons wou hê. Ons sal weer van die plek gebruik maak as ons dit nodig sal kry.

Karin R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Baie vriendelik en aangenaam.

Ek het soos 'n vriendin in die huis gevoel. Die diens was puik en die mense was baie behulpsaam en vriendelik. Dit was werklik baie aangenaam om daar tuis te gaan.

Irene B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B

Excellent.

The landlady was extremely nice and polite. She made us feel very welcome. Service was outstanding. Will always go back.

Letitia S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia S

Dit was rustig en onspannend.

Ek en my man het ons wittebrood aand daar spandeer, na 'n lang dag se moegheid is dit net die regte plek om te gaan ontspan.

Tracy W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy W

Vriendelike diens.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons goed verwelkom. Dis soos om vir familie te kuier. Die verblyf is 'n kamer in hul huis, maar dit is privaat afgebaken. Ek sal beslis weer terugkom.

Lorraine O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine O

Vriendelike en gasvrye verblyf.

Baie goeie ervaring en baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 First Laan, , Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MDdmNjEwLTQzNDEtNDdhYy04MTQ2LTU4Y2JjZDFhZTVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 35 First Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.90077 18.61851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang