Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 on First

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Renette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent attention to detail. Quaint and gorgeous. The accommodation is a room (with facilities) inside a home. Despite being inside a home, our host was seldom seen and we felt as if we were totally private. We were free to come and go at any time without feeling that we would be a disturbance. Everything was spotlessly clean, with all the extras to make our stay easy (kettle, microwave, fridge, coffee and milk, etc.). Bathroom facilities were great, with a lovely hot shower. A charming home. And a definite 5/5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het dit regtig waardeer. Dit was 'n baie lekker week. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik. Dankie vir 'n lekker ontspanne atmosfeer en privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Convenient, helpful and safe. The stay was very convenient. The car was safe, and the hostess was very helpful. The room was very neat and tidy. In future we will definitely use your service again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie goed. Soos vantevore, baie lekker. Voel al tuis daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was 'n aangename en rustige verblyf. Vriendelike en gasvrye ontvangs, netjies en alles wat mens nodig het was daar, rustige en veilige omgewing met veilige parkering, sal die oornag verblyf enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

35 on First will see me soon again! Hanlie is a great hostess - there when needed, but otherwise unobtrusive. Really enjoyed chatting to her. Excellent value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon, netjies, gemaklik, stil en alles wat mens nodig het. Baie vriendelike en akkommoderende kliëntediens. Sal definitief weer bespreek wanneer ons in die area is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
35 on First
Baie dankie - waardeer

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustige verblyf. Netjies en vriendelike verblyf. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
35 on First
Baie dankie, waardeer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 First Laan, , Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MDdmNjEwLTQzNDEtNDdhYy04MTQ2LTU4Y2JjZDFhZTVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 35 First Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.90077 18.61851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang