35 on First
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Renette H - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent attention to detail. Quaint and gorgeous.
Lees meerLiezl P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het dit regtig waardeer.
Tina B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Annatjie V - Des 2023
Algehele gradering
Convenient, helpful and safe.
Prof Kobus L - Des 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Alta J - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename en rustige verblyf.
Francois L - Nov 2023
Algehele gradering
35 on First will see me soon again!
Lucinda R - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik, stil en alles wat mens nodig het.
35 on First se terugvoer
Baie dankie - waardeer
Hester M - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
35 on First se terugvoer
Baie dankie, waardeer
Prof Kobus L - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gasvry.
35 on First se terugvoer
Baie dankie - waardeer
Jeanne S - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelukkig nie 'n kuier nie, maar verblvf naby Tygerberg Hospitaal.
Meagan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
35 on First se terugvoer
Baie dankie - waardeer
Nicoleen J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en diens gehad.
Ilza K - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, calm.
Kobie C - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, stilte, goeie ligging.
Prof Kobus L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
35 on First se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Willie D - Apr 2023
Algehele gradering
Akkommodasie in 'n ou huis.
Marais V - Mrt 2023
Algehele gradering
Geen probleme, eenvoudig en gemaklik.
Max E - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Spoggerige diens.
Lees meerGerhard J - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Presies wat ons benodig het en meer.
Ronnie V - Jan 2022
Algehele gradering
I had a blessed stay in a friendly environment.
Hester Erica L - Mrt 2022
Algehele gradering
It was very close to the airport and good value for money.
Bailey L - Mei 2022
Algehele gradering
Was goed om in stilte te kon rus.
Johannes B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, vriendelike personeel en vreedsame area.
Etienne L - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en veilg.
35 on First se terugvoer
Jy’s n ster! Dankie.
Rochelle E - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendlike gasvrou.
35 on First se terugvoer
Was baie lekker om julle te ontvang. Model gaste.
Hein S - Okt 2021
Algehele gradering
Prakties, skoon en stil.
35 on First se terugvoer
Baie dankie, bly jy was tevrede.
Sona J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Muneeb A - Jun 2021
Algehele gradering
Had a wonderful and peaceful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n wonderlike en rustige verblyftydperk geniet.
Die ligging is baie lekker, het privaatheid gehad, veilig gevoel en basies net my verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johanna S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en help graag met vrae; baie netjies en skoon.
Jenny B - Apr 2021
Algehele gradering
Klein maar gerieflik.
Shaun V - Sep 2021
Algehele gradering
Well tested.
Norman C - Mrt 2020
Algehele gradering
A wonderful stay. A really true home from home.
Kobus J - Feb 2020
Algehele gradering
Was bietjie anders vir my om saam met mense in hulle huis te bly.
Albertus C - Jan 2020
Algehele gradering
Was daar vir besigheid.
Mariana B - Nov 2019
Algehele gradering
Dit voel soos om by jou eie huis te wees.
Mariana B - Jul 2019
Algehele gradering
Net die beste, ek sal my reisplanne verander om daar te kan bly.
Cornelius R - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs wat voel soos jou huis weg van jou eie huis.
Shivone H - Jan 2019
Algehele gradering
Would definitely stay there again.
Lucinda C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik vir veral vrouens op sakereise wat net oorslaapplekkie soek.
Theresa D - Okt 2018
Algehele gradering
Huis by die huis.
Angeli C - Okt 2018
Algehele gradering
Good sleepover place for business. All you need is available. Friendly helpful hosts.
Fanie O - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Pieter N - Mei 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese gasvrou, no frills, plain, effektief.
Claudelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Courtney S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
35 on First se terugvoer
Baie dankie, was baie lekker om julle hier te he. Lekker gaste.
Jolindie G - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike diens en die gevoel van huistoe kom.
35 on First se terugvoer
Baie, baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang! Wens julle kon langer bly en dat daar volgende keer minder wind in die Kaap is sodat julle op Tafelberg kan uitgaan.
Jenneffer D - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Elda B - Aug 2018
Algehele gradering
Voldoende vir ons behoeftes.
Fazlyn B - Sep 2018
Algehele gradering
Hospitable, neat and very accommodating.
Linda C - Jun 2018
Algehele gradering
Indien jy 'n nag wil oorslaap om geliefdes te besoek in die hospitaal of na 'n rugbywedstryd, is dit in orde. Voertuig veilig.
Thea-marie T - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Ester V - Jan 2018
Algehele gradering
Very quiet area, suitable for students.
Ina V - Okt 2017
Algehele gradering
Basiese en bekostigbare oornagfasiliteit met baie gasvrye diens.
Jo-anne W - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Betsie D - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Desere B - Apr 2017
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld, vriendelike verblyf.
Ian M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike, ideaal geleë verblyf.
Michelle B - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ontvangs.
Maggie B - Feb 2017
Algehele gradering
Homely and functional.
35 on First se terugvoer
Baie dankie, dit beteken vir my baie, sal julle graag weer wil ontvang.
Groete
Hanlie
Erika G - Nov 2016
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Berinda B - Apr 2016
Algehele gradering
Perfekte ligging vir my, vriendelike en behulpsame gasvrou.
Frikkie E - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik. Naby die hospitaal.
Karin R - Jan 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en aangenaam.
Irene B - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent.
Letitia S - Des 2016
Algehele gradering
Dit was rustig en onspannend.
Tracy W - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Lorraine O - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye verblyf.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 First Laan, , Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang