Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo's Place 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Berber Verdoes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Flamingo's Place 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Robin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H

Conveniently located and comfortable.

Flamingo Place is conveniently placed in the middle of Langebaan, with restaurants, shops and the beach within walking distance. It's great for a few days, but is a bit short on storage if you want to stay more than a week. It's clean and neat, and has all you need for self-catering.

Caitlin E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin E

Gemaklik, gelukkig.

Regtig 'n oulike, skoon en perfekte plekkie. Ons sal beslis weer daar bly! Ons was 3 mense in totaal, maar daar kan 4 slaap.

Elizane M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizane M

Gesellig en rustig.

Snoesige eenheidnom om in te bly. Skoon en netjies en 'n rustige omgewing vir seker.

Charlene S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S

Rustige kuier saam met vriendin.

Heerlike verblyf naby aan alles.

Franco S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franco S

Lekker rustigheid.

Ja, baie goed, plus net 'n rooster vir die braai area.

Mike D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike D

Lekker gebly.

Netjies en skoon geriewe.

Noluthando N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando N

We had a relaxed weekend. I really enjoyed my belated birthday.

We were so relaxed. We rested, had the beach and the shops closer to us. Even the swimming pool was clean and available, with no noise at all.

Flamingo's Place 1 se terugvoer

I'm glad we found another date for your belated birthday. It's nice to hear you enjoyed it so much. Hope to see you again in beautiful Langebaan!

Flamingo's Place 1
Brigette E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette E

Hugo was awesome, alles was netjies en skoon.

Ons het nie eenkeer ons motor gebruik nie, strand toe gestap, restaurante en Spar loopafstand. Lovely plekkie! Stort is heerlik!

Jonathan F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F

Ideale wegbreekplekkie.

Die ontvangs was wonderlik die plekkie is ideaal geleë naby die see en winkels. Daar is baie doendinge vir die hele familie. Ek sal enige tyd weer teruggaan na Flamingo place 1 en ek stel voor u maak gebruik van dit, u sal nie spyt wees nie.

Flamingo's Place 1 se terugvoer

Baie dankie vir hierdie puik resensie, ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Flamingo's Place 1
Joswin P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joswin P

Baie lekker.

Als was perfek. Hugo was baie behulpsaam en vriendelik. Goeie kliëntediens. Sal definitief weer kom en aanbeveel.

Flamingo's Place 1 se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit daarna om jou weer by die Flamingo Park te sien.

Flamingo's Place 1
Keenan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan C

Excellent venue.

The place was clean and had all the equipment necessary for a vacation.

Flamingo's Place 1 se terugvoer

Thank you for the beautiful review, we love to see you again in Langebaan!

Flamingo's Place 1
William A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William A

It was great, kids loved it and close to everything.

The stay was awesome, the house the area, we love it. The walk away from the beach is awesome, would go there anytime again.

Trevoriza@yahoo.com I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevoriza@yahoo.com I

Please install functional TV unit.

We were disappointed with no TV service.

Elrene D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrene D

Lovely apartment.

The apartment was neat, clean, and very well-fitted out. We felt safe in the complex being 3 females and 1 child. Hugo was pleasant to deal with. Will definitely book for the end of August when we visit again.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf40858c95fff6a131a5b7a8ff9e9b28365f9553c0e92f6287771de0dd1e0ae9b1ca39a347844dd21d837d5c17315857e2d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.092096729838 18.033082039287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang