Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 Versveld

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Versveldstraat 35, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 R4 320 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

35 Versveld is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis met 'n 180°-uitsig oor die oseaan en 'n uitsig op Tafelberg tydens helder, sonnige dae. Dié selfsorghuis is in Yzerfontein aan die Weskus, sowat 1 uur se ry van Kaapstad af.

Die huis het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea, asook 'n braaikamer en sitarea, en 'n wasgoedkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die vierde slaapkamer is bo en is ideaal vir 'n gesin aangesien dit 4 enkelbeddens, 'n tafel en stoele, 'n kaggel, asook skuifdeure na die balkon het. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n driekwartbed in die sitarea.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n aparte wasgoedkamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, 'n gasstoof en 'n oond. Skuifdeure lei na 'n beskutte buite-area met buitemeubels waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV, asook 'n skuifdeur na die voorstoep met 'n see-uitsig. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die tweede sitarea en braai-area is langs die eetarea.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 35 Versveld
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Versveldstraat 35, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 35 Versveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Versveldstraat 35, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d90f68432ddef89a87155cc8e046d42cab819c569c0201af4351a5518355d939e8d5bc7eb1a6f7042945ae24788b69de344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag (plek vir 11) 5 5 1 5 35 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.351978 18.149746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang