Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 On Boom B & B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Delin L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A peaceful and relaxing getaway with a friendly, accommodating host. My stay was just what I needed—a quick getaway to a peaceful and serene place. The atmosphere was calm, and the host was incredibly friendly and accommodating to all my needs. I felt welcomed and well taken care of throughout my stay. I highly recommend it to anyone looking for a relaxing break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfek, skoon en rustig. Ons was baie vriendelik verwelkom deur die gasheer. Die eenheid is mooi skoon en netjies. Ek sal vir seker 36 on Boom kan aanbeveel. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie lekker oorgebly, baie vriendelik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beautiful experience and friendly host. There was a problem with Vodacom network in the whole town. The host kept me informed the whole time via WhatsApp. She waited for me outside and kept the gate open until I arrived. The breakfast was to die for, best ever. Everything at 36 on Boom was excellent. The host was always there to assist with whatever I wanted. We could talk about everything. I will definitely be visiting again. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
36 On Boom B & B
Dear Charles Thank you for your wonderful review, support, and great chats! I will keep you up to date with my new idea. Hope to see you soon. Regards Kathy

Leon T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Uitstekend en 'n heerlike ontbyt. Baie lekker gebly, pragtig skoon en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflike, netjiese akkommodasie en 'n vriendelike gasvrou. Ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
36 On Boom B & B
Dear Petro, thank you for your positive feedback. I hope to see soon. It was great having you here. Regards. Kathý

Hein O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Reis van die Kaap tot Kruger. Na 'n gestoei met geweldige slegte paaie van Clarens tot by Zastron, was dit ongelooflik om die stand van die dorp te sien. Slaggate en alle dwarspaaie is 4x4-gehalte. Wat 'n geweldige verrassing toe ons by 36 on Boom inry. Kathy het ons die heeltyd per WhatsApp op hoogte gehou. Ons eenheid was kraakskoon en uitstekend toegerus. Ons het ook gebruik gehad van 'n gemeenskaplike kombuis. Die ontbyt was keurig voorgesit en heerlik van smaak. Middae het ons ge-stoepsit met ons eie versnaperinge. Beide aande het ons by Nell's Restaurant, so 800 m verder, geëet. Kan nie glo dat daar so 'n goeie restaurant in Zastron is nie. Ter opsomming: Zastron is 'n groot gemors, maar 36 on Boom en Nell's was absoluut uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibulelo W
1 nag
4.4
Mei 2023

It was a beautiful experience. The owner was kind and welcoming, my room was clean, food was proper. I will be visiting again. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kathy
36 On Boom B & B
Dear May. Thank you so much for your positive review! Hope to see you soon. Regards Kathy

Markus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Eienares is baie gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dario D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Wonderful hosting. Our host had thought of every possible creature comfort to make us feel special: big towels, amazing bedding, warm strong showers, sherry for a nightcap, TV, electric blankets, etc. etc. etc. Just wonderful. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 36, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33kiDfT8Es2dRjWtdn3I6y2J7YYedqp3CxsTyhFC0oNX9GydjQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 36 Boom Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.301610744105 27.077383081306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang