Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 on Vasco

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The photos do not do justice to the incredible view from the unit. Die verblyf was so fantasties dat ons besluit het om eerder net die pragtige uitsig en natuur te bewonder, eerder as om die area te verken. Ons hoop om weer terug te keer en langer te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheree H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tranquil. Our stay here was relaxing and tranquil. This accommodation is perfect for a much-needed break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie oulike plekkie met die mooiste uitsig. Perfekte plekkie vir 'n paartjie. Goed toegerus, skoon en netjies met die mooiste uitsig. Lekker stoepie om te braai. Alarmstelsel deur die aand en agter geslote hekke. Ek sal net vir seker maak die geyser probleme is uitgesorteer voor ek weer daar oornag aangesien ons moes wag vir warm water na die ander eenheid gestort het. Mure is baie dun en die mense aan weerskante het ons wakker geraas ongelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ten spyte van die weer het ons heerlik gebly en was die warm kaggel 'n groot wen. Baie lekker knus plekke goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f5c9bf0f1386dc25db3a383b279d307b46160271851c9221692e2ea676527577ac646c85783065244b2c914ed82d98f418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 36 Vasco Da Gama Britannica Heights 7930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.748943407235 17.998939245421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang