Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 on Vasco

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

36 on Vasco is 'n pragtige eiendom skuil tussen fynbos en asemrowende natuurtonele op die berg in St Helenabaai. Hierdie klein vissersdorpie aan die Weskus beskik oor 11 verskillende strande en bied rustigheid en natuur, wat 'n blaaskans bied van die alledaagse gewoel.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise wat tussen die fynbos en die rotse geleë is. Elke woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede beskik elkeen oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaatoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus rusbank en 'n kaggel.

Die patio's spog met die wonderlikste uitsigte met asemrowende sonsopkomstonele.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Danel J
5.0
Baie mooi uitsig met 'n rustige vakansie gevoel. Ons het lekker gebly, daar was genoeg spasie in die huisie om nie in mekaar se pad te wees nie, en di...
Sien meer
Des 2024
Rianda D
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning view, en oulike plekkie! Koffie was baie lekker haha. Stunning view!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Carina H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, mooiste uitsig! Net wat ons gekort het.
Nov 2024
Tina K
Saam met lewensmaat
5.0
The photos do not do justice to the incredible view from the unit. Die verblyf was so fantasties dat ons besluit het om eerder net die pragtige uitsig...
Sien meer
Nov 2024
Sheree H
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil. Our stay here was relaxing and tranquil. This accommodation is perfect for a much-needed break away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
  • Gaste dink 36 on Vasco het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 36, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f5c9bf0f1386dc25db3a383b279d307b46160271851c9221692e2ea676527577ac646c85783065244b2c914ed82d98f418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 36 Vasco Da Gama Britannica Heights 7930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.748943407235 17.998939245421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang