Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 The Atrium

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Steven V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie lekker en goed gereël. Die enigste negatief is die parkering vir my bakkie. Dit was 'n groot gesukkel om daar te parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
36 The Atrium
Baie dankie vir die terugvoering. Die parkerings is bietjie knap vir die groter bakkies

Dominic P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Very enjoyable. Great view. Close to facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
36 The Atrium
Awesome, thank you for the review. Hope to see you soon.

Zani C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Puik! Pragtige rustige plekkie. Vriendelike wagte en skoonmaker! Het dit vreeslik geniet! Sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
36 The Atrium
Ons is so dankbaar jy het dit geniet. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Ntokozo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Very good place to be with the kids. I really enjoyed my stay, I'm hoping to be back there soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
36 The Atrium
So happy you enjoyed the stay. Thanks for the feedback.

Annabelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Baie netjiese plek. Baie netjies, parkering is net bietjie knap vir ouens met groot bakkies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Baie goed. Skoonmaakdiens nie na wense. Miere was 'n probleem - tot in mikrogolfoond in. Baie min pakplek vir kruideniersware.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2019

Aangenaam. 36 The Atrium is in 'n moderne kompleks geleë,dis smaakvol gemeubileer met al die geriewe van jou huis. Die eenheid is op die grond met braaier op die stoep. Dis stil en rustig met die ape en mongoose op jou voorstoep en verskaf baie genot. Hou maar alles toe en gesluit. Dit kon 5-ster kry as daar net air-cons was. Ek beveel die plekkie aan vir enige tipe reisiger.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
36 The Atrium
Goeiemore Anette, Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek. Groete, Karen

Nadine T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Home away from home. The place was well situated from Ballot. It was well furnished and had everything we needed to enjoy the long weekend. Lovely, clean place. Would definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
36 The Atrium
Good afternoon Nadine Thank you for the lovely review. We look forward to hearing from you again. Kind Regards Karen @ Chas Everitt Ballito

Pennelope N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2018

A peaceful place. The Atrium is a lovely place, nice and peaceful. My friends and I truly enjoyed ourselves because of its tranquillity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
36 The Atrium
Good evening Pennelope, Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again Kind Regards Karen @ Chas Everitt Ballito

Marni R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2018

Dit was salig! Baie dankie, dit was regtig 'n lekker plek om te ontspan. Die kliëntediens was puik, als was mooi en netjies! Baie dankie vir 'n lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
36 The Atrium
Goeiemiddag Marni, Baie dankie vir die mooi resensie. Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 026
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 026
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhZWZkOTdhLWM2OGQtNGI1Mi1iZWEwLWExOWFmYWIwYjQ0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 026 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514579201976 31.226758807897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang