Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360 Country Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ruline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir 360 Country Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lelani Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani Z

Alles wat jy nodig het en meer!

Beste verblyf in Clarens!

Kevin F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin F

I would definitely recommend people considering visiting Clarens to stay here.

The staff and facilities at 360 Country Hotel exceeded my expectations. The location and facilities met every need we had and allowed us to explore the town without having to drive anywhere.

Marius N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

10 sterre!

Daar is nie beter verblyf en waarde vir geld in Clarens nie. Die verblyf is top klas. Gasvryheid is top klas. Moenie vergeet van die puik ontbyt wat ingesluit is in die prys, die wonderlike spa wat jy nie kan mis nie, en die lekkerste kos by die restaurant nie. Daar word aan alles gedink. Lekker gemaklike snoesige bed, groot badkamer met 'n reuse stort en oor as genoeg waterdruk vir die masseur stortkop. Pragtige dekor. En elke aand 'n lekker warm bed te danke aan die warm watersakkies wat ingesit word wanneer jy uitgaan vir ete. 10 ster plek!

Barry J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry J

Luuks, modern en uiters netjies.

Baie skoon, modern en luuks. Verblyf uit boonste rakke.

L P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L P

Ongelooflik.

Hierdie was 'n ongelooflike bederf. Baie dankie.

Trevor P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor P

Awesome.

We had a lovely stay.

Hannelie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Baie rustig en gesellige atmosfeer, voel tuis.

Baie lekker gebly by 360 Country Hotel.

Madeleen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen C

Loved it. Amazing decor. Lovely staff!

See stars.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 7a, , 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7978ba058fa6d3d3fd480f177a8afde0e5a9c34865075c0b42420d2e6aa05e804883ee5318172cb17ca620ebd1520be5299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7a Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520061 28.416899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang