360 Country Hotel
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 7a, , 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
360 Country Hotel bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf in die hartjie van Clarens en is stapafstand vanaf die dorpsplein. Hierdie lieflike hotel is perfek vir diegene wat van die gewoel van die stad wil ontsnap en die rustigheid van die platteland wil geniet.
Daar is 10 pragtige, klankdigte kamers wat elk en suite-badkamers het. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Elke kamer sluit 'n TV met DStv-kanale, sitarea, 'n lessenaar en 'n stoel, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi in.
360 Country Hotel bied ontbyt en tuisgemaakte maaltye in die eetarea aan. Die gemeenskaplike sitarea het 'n knus kaggel en braai-, konferensie- en , wasgoedgeriewe is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek.
Hierdie hotel is ongeveer 600 meter vanaf verskeie winkels en restaurante, 3 kilometer vanaf Clarens Golf and Leisure Estate, 24 kilometer vanaf Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park, 46 kilometer vanaf Basotho Cultural Village. Clarens bied ook verskeie aktiwiteite, soos vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, 4x4-roetes en meer.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ruline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Malherbestraat 7a, , 9707, Vrystaat
- Gaste dink 360 Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 7a, , 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang