Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360 Eastwoods Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Rialda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjiese gastehuis wat loopafstand is van Loftus. Ons is weereens hartlik ontvang. Die gastehuis is baie sentraal geleë en die kamer is ruim en alles wat benodig word, is daar. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
360 Eastwoods Guest House
Hi Rialda! Baie dankie vir die terugvoer! Sien julle binnekort!! Groete Val & Greg

Cindy E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Goeie diens, sentrale ligging. Die gastehuis was ideaal geleë vir die doel hoekom ons verblyf moes kry. Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
360 Eastwoods Guest House
Dankie Cindy, vir die goeie review. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer eendag. Groete, Val

Lisa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie vriendelik gashere. Kamers baie netjies. Ligging is ideaal as iemand wil gaan rugby kyk en daar is geen load shedding nie omdat dit naby al die ambassades en regeringskantore is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Baie lekker. Lekker geslaap en gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2020

Baie sentraal geleë vir waar ons wou wees. Ons het nie geweet dat ons daar brekfis kon eet nie. Sou graag wou. Dit word nie mooi duidelik op die advertensie gesê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Valerie
360 Eastwoods Guest House
Hi Petro, Dankie dat jy geskryf het i.v.m. ontbyt. Ek het iemand al gevra om dit te ondersoek. Hoop julle het gister reggekom en ons hoop om julle weer te sien met ontbyt. Dankie vir jou resensie - waardeer dit! Groete Val

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastwoodstraat 360, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8kBvLYMsYxxmCvmUJJT9VsvwwFGVVTra5bEaKSYDBYFdehiHsR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 360 Eastwood Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.748818187007 28.22279424418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang