Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360on62 Mountain View Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir 360on62 Mountain View Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annette K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Ons het baie lekker gebly, gebraai en geswem.

Vriendelike en behulpsame gasheer. Mooi omgewing en goeie fasiliteite.

Renee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee D

The small touches like the pot bread are much appreciated.

A real farm experience. The manager went out of his way to help when needed.

Madelein V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Hart van 62.

Wat 'n lieflike plekkie! Regtig 'n idilliese plek! Die tuisgebakte brood, botter en koekies!

Ronél R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél R

Wonderful.

What a wonderful, beautiful and peaceful stay. The location is stunning. The chalet was decorated in a rustic farm style but had creature comforts such as a warming blanket, coffee grinder, microwave etc etc. There is a fabulous outside shower with views over the mountains. Will definitely visit again.

Nicholas E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas E

Amazing experience. Will be back.

We loved everything about our stay at 360on62 Mountain View Farm Cottages. Hot tub, outdoor bath, beautifully furnished cottage and veranda with everything you need for a comfortable stay, little touches like freshly baked pot bread and cookies and butter in the fridge. Very friendly and attentive hosts.

Mohamed M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed M

A pieve of heaven in Montagu.

My spouse and I enjoyed our stay at 360on 62. The wood fired hot tubs, hiking trail and overall service from Brendan and Dale was outstanding. The facilities are well thought after with the smallest of details taken into account.

Celest W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest W

Landskap is besonders mooi! Baie tuis gevoel met fynere detail.

So, so mooi uitsig na alle kante toe. Baie fynere detail wat gaste ekstra tuis en spesiaal laat voel. Mooi draf- en stappaadjies en lieflike stoep.

Sandrine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrine R

A fabulous place.

A good surprise! We enjoyed every moment.

Juanita S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Just book it!

This amazing working farm offers everything including canoeing, swimming pool, private hot tub, pizza oven, honesty bar and farm animals! You may explore the farm on foot and visit the cattle and sheep or just stay in the main area and play a round of darts. James cottage was truly magical in every sense from the private hot tub, stunning views, really nice braai area and a luxury bathroom. They provide ample wood, fire starters, drinking water, and much more! Thank you for a great stay!

Melanie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Peaceful and extremely relaxing.

We had the most amazing time. The children were in the pool for most of the day and the hot tub for most of the night. It was absolutely just what we needed. Peaceful and relaxing with unbelievable views. Cottage was lovely!

Alet B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B

Lekker kuierplek.

Knus, oulike plekkie. Iets om wel in gedagte te hou: Die huisies skakel aan mekaar en is naby aan mekaar geleë. Dit is dus nie die ideale plek indien jy soek na privaatheid/eksklusiwiteit nie, maar sal heerlik werk vir 'n groep vriende/familie met pragtige groot gemeenskaplike swembad, braailapa en pizza-oond waar mens heerlik kan kuier.

Sybrand V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand V

Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Ons het onmiddellik tuis gevoel en WiFi het goed gewerk. Woonstelle was skoon, gerieflik en goed toegerus en ons sal definitief weer hier oorslaap en kuier.

Shevaun V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevaun V

The most beautiful, relaxing piece of Karoo Heaven!

A place to feel instantly relaxed without the pressures of the modern world but with all your needs met.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Good day Shevaun,

Thank you so much for the wonderful review. I’m so pleased to hear that you enjoyed being here so much. Take care and we hope that you will return.

360on62 Mountain View Farm Cottages
Fran L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fran L

Lovely farm stay, fabulous pool!

A really great stay, good value, comfortable and pretty country-style furnishings, restful to be on a farm.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Dear Fran,
Thank you. You are a lovely group of young people and I am delighted that you enjoyed your stay. The early morning yoga at the pool looked most serene and peaceful.
Best regards,
Elsje

360on62 Mountain View Farm Cottages
Christiaan L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Baie oulike en goed ingerigte plekkie op 'n besonders interessante plaas met vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gebly en ons is baie welkom laat voel. Die huisie het baie karakter en is mooi gerestoreer met oorspronklike karakter en gerieflike toebehore. Alles wat jy nodig het vir 'n plaas-wegbreek. Die werkende plaas met sy chilli en droë-blombedryf is baie interessant en die heerlike swembad en buitestort 'n ekstra bederf.

Melissa M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

We had a lovely stay with great hosts.

Thank you for your hospitality! We had a lovely stay and will definitely be coming back!

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Dear Melissa,

It warms my heart especially when guests want to return - I then know they had a truly great stay!
Blessings for the festive season.

Regards,
Elsje

360on62 Mountain View Farm Cottages
Etienne B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Rerig salig.

Fantasties ligging. Eenvoudige maar gemaklike herskepte werkershuisies met 'n heerlike stoep en uitsig oor die plaas en berge.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Ettienne ,

Ek is altyd in my skik wanneer ons gaste die omgewing en plaas geniet.

Dankie vir jou terugvoering.

Groete,
Elsjé

360on62 Mountain View Farm Cottages
Christa E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Interessante ervaring.

Aangename gasheer en -vrou.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Christa

Dit is goed om te verneem dat ons gaste die plaas as 'n aangename en interessante verblyf beleef.

Vriendelike groete
Elsje

360on62 Mountain View Farm Cottages
Michelle A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A

Dit was wonderlik, ons as paartjie het mekaar weer gevind.

Die bly was wonderlik, ons het elke oomblik geniet. Ek sou dit nie anders wou hê nie. Sal enige tyd weer gaan. Ons kinders het dit ook baie geniet. En baie dankie vir die warme welkom en die gasvryheid. Die huisie is eenvoudig tog lekker warm en jy't somer lus om daar te bly veral dat daar geen TV is nie.

Eloise T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise T

Rus en vrede.

Net die plek om te 'recharge'. Huisies is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Dit was ons 2de besoek by 360 on 62 en beslis nie die laaste nie.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Eloise,
Ons is bly julle kon "recharge"! Al ons herhaal gaste voel soos deel van ons uitgebreide gesin!
Mooi groetes.
Elsje

360on62 Mountain View Farm Cottages
Desiree L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree L

Heerlik, rustig en stil.

Ons het tydens ons Desember-vakansie vir vier nagte op 360 on 62 Mountain View oorgeslaap. Dit was so lekker om net weg te breek van die stad se gewoel en 'n daaglikse werksroetine. Die pragtige berge, die stilte, rustigheid en die algehele natuurskoon was vir ons sielskos. Die huisie was baie netjies, skoon en goed toegerus met die beste gehalte linne en kombuisware. Die swembad was natuurlik 'n bonus in die erge hitte. Johan en Elsje het ons baie gemaklik en tuis laat voel, was altyd vriendelik en behulpsaam. Ons is ook natuurlik mal oor Montagu.

Emelia F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia F

Lieflik gebly.

Omgewing en cottage was pragtig.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Dankie Amelia
Ek hoop ons sien julle volgende keer weer as julle in ons land kuier, en hopelik dan vir ‘n rukkie langer! Alles van die mooiste vir 2018.

360on62 Mountain View Farm Cottages
Hendrik O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik O

Rustige en gasvrye plaasverblyf.

Ons het ons 4 dae op die plaas terdeë geniet. Johan en Elsje is baie gasvry. Die plaas bied rustige verblyf, maar is tog ook naby genoeg aan Montagu indien jy die dorp wil gaan geniet.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Hendrik
Die rustigheid van die plaas kul 'n mens amper om te glo dat jy vêr van die "beskawing" af is. Tog is dit net 'n paar kilometers om by 'n lekker restaurant of koffie winkel uit te kom. Ons ervaar dit ook so.

360on62 Mountain View Farm Cottages
Brenden V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenden V

Safe and peaceful! The perfect getaway from the city.

Perfect destination to recharge and relax! Lots to do, if you want, or just relax at the venue and take in the peaceful quiet and natural beauty.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilig en rustig! Die perfekte wegbreek van die stad.

Perfekte bestemming om te herlaai en ontspan! Baie om te doen of net ontspan by die venue en die rus, stilte en natuurskoon te waardeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Dear Brenden,
I am delighted to hear that you enjoyed your stay.
Your group certainly looked very relaxed and at peace next to the pool. We hope to see you again in the future.
Best regards,
Elsjé

360on62 Mountain View Farm Cottages
Alwerí B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwerí B

Lekker rus op 'n Karoo-plaas.

As jy smag na rus vir jou siel op 'n Karoo-plaas is hierdie die wegbreek-plek vir jou! Daar is 'n lieflike swembad onder die Karoo-sterre en 'n lekker stoepie voor elke huisie waar mens kan ontspan en braai. Elsje en JC is ongelooflik gasvry en aangenaam. Ons het in Pale Chanting gebly en wel die bleeksingvalke hoor sing en gesien terwyl hulle jag. Montagu is net 10 min se ry ver vir lekker uiteet, kunsgalerye of as mens iets nodig het.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Alweri
Ons is bly julle het ons plekkie so ervaar. Ons het ernstige voëlkykers van Nederland hier gehad en hulle het 'n nuwe spesie op ons lys gesit; die Kleinrietreier, Ixobrychus minutus.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Mooi groetes
Elsje en Johan

360on62 Mountain View Farm Cottages
Andrea M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea M

Bethany

Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig en mensevriendlik. Geen klagtes, was lekker.

Jo-sanra P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-sanra P

Heerlik!

Ons het so fantasties, lekker vakansie gehou! Die plaas is so rustig en stil.

Hennie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Sielerus en vrede.

Baie netjiese en goed toegeruste cottage. Alles is van hoogstaande gehalte. Die ligging is ongelooflik mooi en die sterre is volop. Daar is volop hout om rustig op die stoep vuur te maak en te braai. Dit was 'n wonderlike naweek. Ons kan dit enige tyd aanbeveel. Ons sal beslis nog baie soontoe gaan.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Baie Dankie Hennie
Ek kon sommer sien hoe rustig julle raak! Die berge het wesenlik 'n wonderlike energie wat liggaam en gees troetel.
Groete
Elsjé

360on62 Mountain View Farm Cottages
Lothar H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar H

Heerlik rustige plaaslewe.

Was net 'n plesier om met my gesin daar te kon bly.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Lothar,
Dit is net my plesier om gaste op die plaas te ontvang. Ons deel graag die rus en vrede.
Vriendelike Groete
Elsje

360on62 Mountain View Farm Cottages
Betta T - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betta T

Uitstekend toegerus.

Sien die sterre.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Betta
Dis 'n lekker gevoel wanneer ons gaste die plaas verblyf so ervaar!
Baie Groete
Elsjé

360on62 Mountain View Farm Cottages
Niel B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B

Ongelooflike ervaring!

Ongelooflike plaas-ervaring. Mooi met goeie gasvryheid en als wat jy benodig vir 'n stil naweek! Ontmoet Whisky die hond.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Beste Neil
Ons geniet dit so wanneer ons gaste die plaas milieu saam met ons geniet!
Hoop ons sien julle weer.Whiskey is dankbaar vir die erkenning!!
Groete
Elsje en Johan

360on62 Mountain View Farm Cottages
De Wet A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet A

Vakansie om te ontspan met 'n baie mooi uitsig.

Ongelooflike lekker, rustige atmosfeer. Eienaars baie gasvry en gemaklik. Baie lekker tyd gehad.

Conrad D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad D

Rustic breakaway.

Elsje have created a quaint and comfortable rustic place for a breakaway. All the necessary equipment is there just to relax, catch up on your reading, take a nice stroll and to enjoy the company of your friends and family if they came with you. Do not expect a holiday resort, expect a breakaway private farm. Was perfect for us. You will be able to cool of in the pool if the heat hits the valley. In winter the indoor fireplace and the electric blankets will help to keep you snug and warm.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Dear Conrad,
Thank you for your review. I am most pleased when a plan comes together! I hope to see you all again in the future.
Best regards,
Elsje

360on62 Mountain View Farm Cottages
Lizelle K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle K

Rustigheid.

Skoon en netjies. Mooi natuur.

360on62 Mountain View Farm Cottages se terugvoer

Hallo Lizelle,

Ons hoop dat ons weer ons rustigheid met julle in die toekoms kan deel!

Groete
Elsje

360on62 Mountain View Farm Cottages
Karin P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Fantastic find!

It was so wonderful and relaxing, we will definitely go back. Simple but convenient rooms and kitchen/bathroom, remote, quiet, beautiful views! Working farm so it was wonderful for the young city kids to see how things work on farms. Hosts were exceptionally friendly, helpful and nice. Great swimming pool, loved every moment of it.

Cecile U - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile U

Goeie waarde vir geld in 'n pragtige, rustige omgewing.

Ons gesin was mal oor die huisie en die kaggel was 'n wenner. Sal dit beslis aanbeveel!

Maryna P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna P

Dit was heerlik.

Johan en Elsjé is twee wonderlike, gasvrye mense wat ons op die hande gedra het. Alles was puik! Daar was 'n heerlike swembad en lapa waar ons meeste van die tyd deurgebring het. Daar is 'n yskas by die lapa, toiletgeriewe en 'n grasperk. Lekker!

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e3f1ee736e90375c7443c0bc53f8efc7d442784ec76cab6afcdd69fd768ed0d06bc5972fe6ab0b7b6043e58d26328d3192e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Farm 165 Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.828022414028 20.20040371793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang