360 on Stone
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 360 on Stone, Cradock Farms, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cradock 360 on Stone is 'n luukse selfsorg-eko-houthuisie op 'n produserende plaas sowat 250 km noordoos van Port Elizabeth en spog met 360 grade-uitsigte op die omliggende berge.
Hierdie unieke verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-beddens en 'n aparte badkamer het. Twee van dei badkamers het elk 'n stort en daar is 'n bad in die derde badkamer. Die kamers lei na 'n privaat balkon. Skoon gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek, 'n groot etenstafel met sitplek vir 8 en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n privaat dek-area met 'n warmbad, ingeboude en draagbare braaigeriewe met ingeboude sitplek en daar is 'n vuurput buite. Gaste kan die oop berguitsigte en die wild wat in die vlaktes rondloop geniet of die nabygeleë watergat besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Ligging
- 360 on Stone, Cradock Farms, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 360 on Stone, Cradock Farms, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang