Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360on62 Bokmakierie Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

360on62 Bokmakierie Cottage is op 'n plaas geleë en bied selfsorgverblyf met 'n panoramiese uitsig op die berge. Die plaas is net 7 km buite die dorpie Montagu op die R62 in die Klein-Karoo geleë. Dit is slegs 193 km vanaf Kaapstad en neem jou deur die klipportale van Kogmanskloof na die Klein-Karoo en hierdie geskiedkundige dorpie in 'n vrugbare vallei wat deur die Swartberge en Langeberge omring word.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n Victoriaanse bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, oond, ketel, eetgerei, breekware en 'n gasstoof toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kothuis het nie 'n TV nie sodat gaste na die voëlgesang en die jakkalse se geroep kan luister. Gevlekte ooruile en Kaapse ooruile word dikwels by die huisies gesien en gehoor.

Buite is daar 'n stoep met 'n braai-area, sitplek en 'n privaat Jacuzzi. Die gemeenskaplike braaigeriewe in die lapa by die swembad gee 'n groot groep kans om lekker saam te kuier. Die swembad bied 'n uitsig op die majestueuse Langeberge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5dbbe1c14e6f7b9a65c0a361b526234011c5f29a30cb010778cb9ced3872e85d667d3228070ab97a00ce1c8bee449bf6cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2) Farm 165 Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82801642964 20.200607847882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang