Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360on62 Fish Eagle Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alida M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderbaarlik, fabelagtig, fantastiese plekkie. Ek kan nie beskryf hoe ongelooflik 360on62 is nie. Hulle aandag aan detail is fantasties. Elke huisie is goed toegerus en voel luuks. Die vars broodjie en koekies was 'n wonderlike verrassing. Die gashere is vriendelik en mens kan sien hulle het 'n absolute trots in wat hulle doen. Daar is geen manier wat ek nie weer gaan teruggaan vir 'n naweek nie. Perfek vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesin trippie. Ietsie vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brendan
360on62 Fish Eagle Cottage
Liewe Alida Baie dankie vir hierdie wonderlike 'review'. Ons waardeer regtig die tyd wat jy geneem het om dit te doen; en ons is so bly dat jy so lekker by 360on62 gebly het. Dankie vir die erkenning van die trots en liefde wat ons vir ons plaas het! Ons sien uit daarna om jou weer te sien. Brendan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1d5e588ee5f89fd15a5a0dc78fae4fa3b51ddb984663d45a9f58b509c95635051b5029e9c704bcfc5a2c951c2308242ce69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 330 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Farm 165 Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82801642964 20.200607847882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang