Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360on62 Fish Eagle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 330 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

360on62 Fish Eagle Cottage bied selfsorgverblyf met 360 grade-berguitsigte op 'n werkende plaas. Die plaas is net 7 km buite die bekoorlike dorpie Montagu, in die Klein-Karoo op die R62. 'n 193 km-rit vanaf Kaapstad bring 'n mens deur die klipportale van Cogmanskloof na die Klein-Karoo en die bekoorlike dorpie Montagu. Hierdie geskiedkundige dorpie lê in 'n vrugbare vallei omring deur die Swartberge en Langeberge.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid spog met 'n pragtige onderdak-buitebadkamer met 'n pootjiesbad en stort. Gaste kan die asemrowende uitsigte geniet terwyl hulle bad.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n gasstoof toegerus is. Die eenheid het 'n tweesitplektafel en stoele, perfek vir etes. Die kothuis het nie TV's om jou aandag af te lei van die geluide van voëlgesang of die geroep van jakkalse nie. Gevlekte ooruile en Kaapse ooruile is aantreklike roofdiere en word dikwels by die huisies gesien en gehoor.

Buite het gaste toegang tot 'n stoep met 'n braai-area, buitesitplek en 'n vuurput, ideaal vir skemerkelkies. Daar is ook 'n privaat Jacuzzi. Gemeenskaplike braaigeriewe by die swembad stel 'n groot groep in staat om saam in die lapa te braai. Die swembad bied 'n uitsig oor die majestueuse Langeberge en is 'n wonderlike area vir 'n skemerkelkie of om bloot te ontspan op 'n warm dag. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1d5e588ee5f89fd15a5a0dc78fae4fa3b51ddb984663d45a9f58b509c95635051b5029e9c704bcfc5a2c951c2308242ce69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 330 per nag (plek vir 4) Farm 165 Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82801642964 20.200607847882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem