Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360on62 Pale Chanting Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

360on62 Pale Chanting Cottage bied selfsorgverblyf met berguitsigte op 'n werkende plaas. Die plaas is net 7 km buite die bekoorlike dorpie Montagu, in die Klein-Karoo op die R62. Dit is 193 km vanaf Kaapstad deur Cogmanskloof na die Klein-Karoo en die bekoorlike dorpie Montagu. Hierdie geskiedkundige dorpie lê in 'n vallei omring deur die Swart- en Langeberge.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, oond, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n gasstoof. Die eenheid het 'n tafel met 2 stoele, perfek vir etes. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kothuis het nie TV's nie. Gevlekte arendsuile en Kaapse arendsuile is aantreklike roofdiere en word dikwels by die huisies gesien en gehoor.

Buite het gaste toegang tot 'n stoep met 'n braai-area en sitplek, asook 'n privaat jacuzzi. Gemeenskaplike braaigeriewe by die swembad is ook beskikbaar. Die swembad bied 'n uitsig op die Langeberge en is 'n wonderlike omgewing vir 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09c99c301db2936698c5cd336ab2f46cabac3593dda1b37ab0767e19d43ecd6e124a06f4a47d793010e39a6b0189ef5f6e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag (plek vir 2) Farm 165 Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82801642964 20.200607847882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem