Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

360on62 Sylvia's @ The Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

360on62 Sylvia's @ The Farmhouse is op 'n plaas geleë en bied selfsorgverblyf met 'n panoramiese uitsig op die berge. Die plaas is net 7 km buite die dorpie Montagu op die R62 in die Klein-Karoo geleë. Dit is slegs 193 km vanaf Kaapstad en neem jou deur die klipportale van Kogmanskloof na die Klein-Karoo en hierdie geskiedkundige dorpie in 'n vrugbare vallei wat deur die Swartberge en Langeberge omring word.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, oond, ketel, eetgerei, breekware en 'n gasstoof toegerus is. Die kothuis het nie 'n TV nie sodat gaste na die voëlgesang en die jakkalse se geroep kan luister. Gevlekte ooruile en Kaapse ooruile word dikwels by die huisies gesien en gehoor.

Buite is daar 'n stoep met 'n braai-area en 'n privaat Jacuzzi. Die gemeenskaplike braaigeriewe in die lapa by die swembad gee 'n groot groep kans om lekker saam te kuier. Die swembad bied 'n uitsig op die majestueuse Langeberge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ccb5a253521deebb738a3ef6915afda6cc2192466e03f58f7e3b2c9f4f891f311861ba876531f0a6c598c2e0b14fbf8ecc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) Farm 165 Off the R62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82801642964 20.200607847882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem