Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

365 @ Vaal De Grace

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephen S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Veilige en gerieflike verblyf in 'n spog eenheid. Baie netjiese eenheid op die golf landgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Besonderse netjiese akkommodasie. Ons het 'n besonderse lekker tyd gehad. Die huis is ruim met 'n baie lekker kombuis. Alles wat jy moontlik kan nodig hê. Baie lekker ook om die golfspelers te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebushane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Awesome. We had one glitch, which was corrected almost immediately. The WiFi password is spelled differently. We were back online once it was corrected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jhane L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

My recent overnight stay at 365 @ Vaal De Grace exceeded all expectations. My recent overnight stay at 365 @ Vaal De Grace exceeded all expectations and left me with unforgettable memories. From the moment I arrived, I was enveloped in an atmosphere of warmth and the check-in process was smooth and efficient. Furthermore, the facilities available were exceptional. Simply strolling through the beautifully landscaped gardens, there was no shortage of ways to relax and rejuvenate. As I reluctantly checked out, I couldn't help but feel grateful for the unforgettable experience I had enjoyed. Without a doubt, I will be eagerly returning to 365 @ Vaal De Grace for another stay in the near future. If you're seeking a luxurious retreat where every detail is thoughtfully curated and every need is anticipated, look no further than this exceptional establishment. Thank you to the entire team for making my stay truly memorable. Five stars doesn't seem sufficient to capture the excellence of this experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gerieflik, stil, netjies. Ons het dit baie geniet. Skoon en netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige huis wat perfek geleë is vir rustige kuier. Moderne huis wat voldoen aan alle vereistes vir 'n moeite vrye kuier. Melisha het uit haar pad gegaan om seker te maak alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlisha
365 @ Vaal De Grace
Baie Dankie

Anton J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Gemaklik en baie mooi. Baie lekker en skoon plek, 4 slaapkamers elkeen met sy eie badkamer, baie lekker plek en beveel aan om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlisha
365 @ Vaal De Grace
Baie Dankie

Dongmin L
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Very good. Value for money. We enjoyed staying there. Only one thing, the living room area needs air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2023

Heerlike kuierarea. DStv Stream word gebruik, so maak seker jy het jou Multichoice ID by jou. Die WiFi-wagwoord was verkeerd, maar ons het deur die dag golf gespeel en net in die aande gekuier by die huis en het nie die WiFi dan gebruik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Merlisha
365 @ Vaal De Grace
Thank you Gawie. The wifi password is correct. But the W on weekend is just a capital letter. Will try and make it clearer. Much appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyer-rylaan 365, Vaal De Grace, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93dfe06729a5892d000ad7e8761f1e9c6527e623978e2274271815fa498403444c7eca9220aba1134ef7c43db050bf8c4976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 365 Dreyer Drive Vaal De Grace 9585 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.921632756554 27.42250615998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang