Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36b Oos

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir 36b Oos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vicky V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Heerlike, skoon en netjiese toegeruste huis.

Heerlike huis met als wat mens nodig vir vakansie. Regtig goed toegerus met genoeg breekware, eetgerei, toerusting ens. Die uitsig oor die rivier is ook pragtig. Ons sal vir seker weer daar wil bly.

Christa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Wonderlike uitsig oor die rivier van die sitkamerbanke af en die see van die balkon af. Gemaklik en pragtige huis! Alles wat jy moontlik kan nodig kry!

Heerlike plek. 12 mense om die kerstafel. 'n Plek vir diep rus!

Sarel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Beautiful!

Beautiful view of the river. The home has everything you need to have a very comfortable stay, lovely indoor braai, open space home.

Ivan Leander B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan Leander B

We stayed at 36B for 6 days and had a wonderful time.

The garden behind the house is up against the hill and attracts all types of birds, guinea fowl and the odd buck or two. The house is in a good location and the area is quiet. The house is spacious and comfortable. is peaceful and.

Petro V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Gesellig en gerieflik.

Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie. Dit was heerlik om in 'n silwerskoon plek in te stap. Baie dankie Hanlie.

Ronel C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Fantastiese verblyf in Stilbaai.

Hierdie was 'n groot bederf, want die huis is luuks, skoon, ruim en toegerus met die beste van "all the bells and whistles". Die uitsig, die natuurskoon, die dierelewe en die sonsondergange is asemrowend. Ek sal definitief weer terugkom na die huis vir ons volgende besoek aan die mooie Stilbaai!

Mari M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Fantasties!

Ons het die huis baie geniet. Het 'n vakansiegevoel. Baie netjiese, moderne en goed toegeruste huis met 'n pragtige uitsig. Ons het die natuurreservaat waaraan die huis grens baie waardeer. Die huis goed geleë. Baie veilige omgewing ook vir stap. Ek beveel dit definitief aan.

Christo H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Baie goeie akkommodasie teen billike tarief.

Heerlike huis met alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig.

Anscha Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z

Rustig en mooi uitsig.

Ons het hierdie huis baie geniet. Twee stoepe met mooi uitsig oor rivier en agter die huis is 'n natuurreservaat met baie voëls in die omgewing. Die leefarea is mooi en ruim en die kombuis is baie goed toegerus. Jy het baie keuses as dit kom by kosmaak: Binnebraai of gasbraai of stoof (gasplate) met oond. Ons was skaars bewus van fase 4 beurtkrag! Alles was silwerskoon en gerieflik ingerig (so lekker om vir 'n slag genoeg hangplek vir handdoeke te hê!). Ons sal definitief weer hiernatoe kom.

Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 050
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-straat 36b, Stilbaai Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b70017a5e4c9cf3bda169d02084773f9c12ba2b83e6be144dff036a938e7bb514cce4370140af3b668c6938cacf61d180de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 36b Oos Street Stilbaai East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366609422858 21.419617245039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang