Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36b Oos

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wessel D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitmuntend. Beste waarde, ligging en netjies met alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike, skoon en netjiese toegeruste huis. Heerlike huis met als wat mens nodig vir vakansie. Regtig goed toegerus met genoeg breekware, eetgerei, toerusting ens. Die uitsig oor die rivier is ook pragtig. Ons sal vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wonderlike uitsig oor die rivier van die sitkamerbanke af en die see van die balkon af. Gemaklik en pragtige huis! Alles wat jy moontlik kan nodig kry! Heerlike plek. 12 mense om die kerstafel. 'n Plek vir diep rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beautiful! Beautiful view of the river. The home has everything you need to have a very comfortable stay, lovely indoor braai, open space home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan Leander B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

We stayed at 36B for 6 days and had a wonderful time. The garden behind the house is up against the hill and attracts all types of birds, guinea fowl and the odd buck or two. The house is in a good location and the area is quiet. The house is spacious and comfortable. is peaceful and.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Gesellig en gerieflik. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie. Dit was heerlik om in 'n silwerskoon plek in te stap. Baie dankie Hanlie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantastiese verblyf in Stilbaai. Hierdie was 'n groot bederf, want die huis is luuks, skoon, ruim en toegerus met die beste van "all the bells and whistles". Die uitsig, die natuurskoon, die dierelewe en die sonsondergange is asemrowend. Ek sal definitief weer terugkom na die huis vir ons volgende besoek aan die mooie Stilbaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Fantasties! Ons het die huis baie geniet. Het 'n vakansiegevoel. Baie netjiese, moderne en goed toegeruste huis met 'n pragtige uitsig. Ons het die natuurreservaat waaraan die huis grens baie waardeer. Die huis goed geleë. Baie veilige omgewing ook vir stap. Ek beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Lang verblyf
5.0
Jan 2021

Baie goeie akkommodasie teen billike tarief. Heerlike huis met alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anscha Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2019

Rustig en mooi uitsig. Ons het hierdie huis baie geniet. Twee stoepe met mooi uitsig oor rivier en agter die huis is 'n natuurreservaat met baie voëls in die omgewing. Die leefarea is mooi en ruim en die kombuis is baie goed toegerus. Jy het baie keuses as dit kom by kosmaak: Binnebraai of gasbraai of stoof (gasplate) met oond. Ons was skaars bewus van fase 4 beurtkrag! Alles was silwerskoon en gerieflik ingerig (so lekker om vir 'n slag genoeg hangplek vir handdoeke te hê!). Ons sal definitief weer hiernatoe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 050
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-straat 36b, Stilbaai Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b70017a5e4c9cf3bda169d02084773f9c12ba2b83e6be144dff036a938e7bb514cce4370140af3b668c6938cacf61d180de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 7 mense 10 5 1 5 36b Oos Street Stilbaai East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366609422858 21.419617245039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang