Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 Aura Zululami

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheffield Beach-weg, Eenheid 37 Aura Zululami Luxury Coastal Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

37 Aura Zululami is 'n selfsorgdorpshuis op die Zululami Estate in Ballito en dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in hierdie kusdorpie.

Die dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde badkamer is 'n gastetoilet met 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n kroeg met 'n yskassie toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Dié area lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n braai en 'n tuin. WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n omsetter vir kragonderbrekings. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, direkte strandtoegang, 'n speelarea vir kinders, 'n restaurant, klubhuis en 24 uur-sekuriteit. Die huis is naby winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sheffield Beach-weg, Eenheid 37 Aura Zululami Luxury Coastal Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheffield Beach-weg, Eenheid 37 Aura Zululami Luxury Coastal Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6737289aa8ed161ee9c654fbc2fc5fe9e769ff73a3966d546ba7b7c91f3c247eb615922bd918e4b923bf1c700da88615626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) Sheffield Beach Road Unit 37 Aura Zululami Luxury Coastal Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.481735010753 31.251644671305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang