37 La Mer
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 795 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
37 La Mer is in Illovo-strand net 30 km suid van Durban geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die stil, ongerepte kusdorpie Illovo Beach spog regdeur die jaar met salige soel weer en die warm tropiese water van die Indiese Oseaan.
Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Die hoofslaapkamer en sitkamer het direkte toegang tot 'n breë terras met 'n 160-grade see-uitsig, buitemeubels en 'n gasbraai.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die strand, wat deur 'n privaat hek toeganklik is, is 'n kort entjie se stap van die woonstel af en bied uitstekende visvang van die strand af, veilige swem in haai-net beskermde waters, salige sonbaai en eindelose geleenthede vir die bou van sandkastele. Die strandmeer by die mond van die Lovu-rivier is 'n toevlugsoord vir voëlkyk en kanovaart.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 37 La Mer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Illovo Beach Kingsburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Illovo-kusweg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang