Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 La Palma Villas

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

37 La Palma Villas is 'n selfsorgwoonstel in Die Voorbaai/Diaz-strand, stapafstand vanaf Hartenbos langs die strand. Een van die mooiste gebiede in die kusdorpie Mosselbaai. Die woonstel is geleë op die 4de vloer (hysers beskikbaar) van 'n veilige kompleks met wonderlike see-uitsigte vanaf die semi-omheinde balkon.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n dubbelstort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof/oond, mikrogolf, yskas/vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die balkon is semi-toegebou met 'n ingeboude braai. Neem asseblief kennis dat daar slegs 'n DVD-masjien en OVHD is, (sien internet vir beskikbare kanale). Wi-Fi is beskikbaar, sowel as 'n klein omskakelaar om die ligte aan te hou tydens beurtkrag.

La Palma Villas is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand vanaf Diaz Beach Water World. Die talle doendinge in die area sluit bootritte, skubaduik en haaihokduik in. Die skilderagtige uitsigte en rustige omgewing sal 'n onvergeetlike verblyf verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir 37 La Palma Villas
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 37 La Palma Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157212987728 22.109077155573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang