37 Ocean Breeze
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
37 Ocean Breeze is 'n knus selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige Ocean Breeze-kompleks met direkte toegang tot Winklespruit-strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed vir kinders. Hierdie slaapkamer maak gebruik van die tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale, asook 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n patio met 'n buitetafel en stoele.
Die Ocean Breeze-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Die ligging van hierdie kompleks is naby kruidenierswinkels, restaurante, kroeë en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Larry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 37 Ocean Breeze het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang