Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 On Anderson

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yoliswa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir 37 On Anderson
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolene G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene G

Puik kamers. Heerlike ontbyt. Vriendelike personeel.

Beslis die moeite werd om by 37 @ Anderson oor te slaap. Netjies, skoon en pragtige kamers.

Kerry-lee V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry-lee V

Beautiful and pristine accommodation.

We will definitely be back, 37 on Anderson caters for all your needs, central to all facilities. Beautiful and pristine accommodation.

Dave P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P

Comfortable and pleasant.

See stars.

Justin W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W

Just wow!

From the info message sent to me on the day - which started with the words "Welcome back" - to checking in, to the stay itself, it was all superb. A short walk to Pretoria Boys High School. Yoli at the front desk was great - attentive, understanding and well capable of doing what she is tasked with. I'll be back - late February next year - for the Independent Schools' Cricket Festival to be exact.

Elizna H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H

1.

Dit was netjies, skoon en beide Lizan en Yoli was baie behulpsaam.

Eleni G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleni G

Fantastiese plek! Mooi, netjies, veilig en skoon.

Wat 'n heerlike verblyf, pragtige plek en wonderlike diens.

Igna D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Elegante netjiese verblyf.

Mooi skoon kamers met elegante aanraking oral. Die kamers is lekker ruim en gemaklik. Loopafstand vanaf Pretoria Boys High en UP. Lekker ontbyt en koffie.

Louise Z - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise Z

Verblyf was goed. Die diens nie so baie nie.

Met ons aankoms net na 14:30 was daar niemand by ontvangs nie. Op navraag by die kombuis is daar gesê dat die dame gaan inkopies doen het. Kamer was lekker ruim. Ongelukkig was Saterdagoggend se ontbyt 'n teleurstelling; al drie se kos was koud en die vrugte wat saam met my man se ontbyt moes wees, het hy nooit gekry nie. Daar was ook geen sout, peper of tamatiesous op die tafel nie. Die kraan by die wasbak het ook 'n lelike groen aanslag gehad waar dit vasmaak aan die wasbak. Dis 'n klein probleempie wat baie maklik met 'n ou tandeborsel en 'n bietjie Handy Andy opgelos kan word. Die bad was nie uitgewas die Saterdagoggend nie en ook was die badkamerasblik nie leeggemaak nie. Die beddens was lekker ferm. Hulle bied ook 'n shuttle service op hulle blad aan, maar op navraag is daar gesê hulle het nie 'n shuttle nie.

Nelia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R

Afrikaans lekker.

Ja, dit was lekker, veilig en gerieflik, en vriendelike diens.

Tuff Enuff Pty Ltd T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuff Enuff Pty Ltd T

Pragtige plek met vriendelike diens.

Sien sterre.

Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Was wat ons verwag het en meer, baie stil en rustig gewees.

Was baie naby die skool waar die Cycle Lab MTB resies plaasgevind het. Puik diens.

Yolanda T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda T

Netjies, goed ingerigte kamers, gemaklik en warm.

Goeie, vriendelike diens.

Albertus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Vriendelike diens.

Ons aand hier was lekker. Alles wat jy nodig het vir 'n een aand of vir 'n langer tyd.

Ilse D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Baie netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en baie veilig.

Dit is nog die mooiste gastehuis waar ek nog gebly het. Dis veilig en baie goed geleë. Ek sal dit verseker weer doen.

Louise S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Definitely worth the money.

Everything was very tidy, neat and clean. The staff are very friendly and the location is great. It's easy to get on the highway from the guest house. The continental breakfast was a big favourite for us. I recommend 37 on Anderson to anyone looking for an overnight stay in Pretoria.

Barend V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Awesome plek. Upper class.

Was great, vriendelik, baie behulpsaam en baie veilig.

Dalene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene E

Spacious, beautiful clean rooms. Absolutely worth the money!

See stars

Yolanda T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda T

Die inboektyd van 14:00 was onduidelik.

Die twee uur-inboektyd was nie deurgegee aan ons nie en toe ons na 'n lang reis daar aankom was daar niemand om ons te help nie. Alles was baie netjies, klein dingetjes soos slaapplek vir 3 mense en net 2 koppies?

Fanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Gemaklik, gerieflik.

Hou van die gastehuis en bly meestal daar as ons in Pretoria is.

Fanie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Alles in orde.

Alles soos ons dit verwag het, plesier om daar te bly.

Vanaf
Vanaf R1 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-straat 37, Brooklyn, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a691f97ebf3b49c62141b6ea9d62f9b9b98fe5e4a4c63ce7ca7b14f80616580f2d1735ab28daaac10fea74e655df86b025c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 37 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760188 28.232257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang