Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 On Anderson

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Nicolene G
1 nag
5.0
Sep 2024

Puik kamers. Heerlike ontbyt. Vriendelike personeel. Beslis die moeite werd om by 37 @ Anderson oor te slaap. Netjies, skoon en pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry-lee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful and pristine accommodation. We will definitely be back, 37 on Anderson caters for all your needs, central to all facilities. Beautiful and pristine accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable and pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Just wow! From the info message sent to me on the day - which started with the words "Welcome back" - to checking in, to the stay itself, it was all superb. A short walk to Pretoria Boys High School. Yoli at the front desk was great - attentive, understanding and well capable of doing what she is tasked with. I'll be back - late February next year - for the Independent Schools' Cricket Festival to be exact.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
1 nag
5.0
Feb 2024

1. Dit was netjies, skoon en beide Lizan en Yoli was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleni G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese plek! Mooi, netjies, veilig en skoon. Wat 'n heerlike verblyf, pragtige plek en wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Elegante netjiese verblyf. Mooi skoon kamers met elegante aanraking oral. Die kamers is lekker ruim en gemaklik. Loopafstand vanaf Pretoria Boys High en UP. Lekker ontbyt en koffie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise Z
Kort verblyf
3.4
Sep 2024

Verblyf was goed. Die diens nie so baie nie. Met ons aankoms net na 14:30 was daar niemand by ontvangs nie. Op navraag by die kombuis is daar gesê dat die dame gaan inkopies doen het. Kamer was lekker ruim. Ongelukkig was Saterdagoggend se ontbyt 'n teleurstelling; al drie se kos was koud en die vrugte wat saam met my man se ontbyt moes wees, het hy nooit gekry nie. Daar was ook geen sout, peper of tamatiesous op die tafel nie. Die kraan by die wasbak het ook 'n lelike groen aanslag gehad waar dit vasmaak aan die wasbak. Dis 'n klein probleempie wat baie maklik met 'n ou tandeborsel en 'n bietjie Handy Andy opgelos kan word. Die bad was nie uitgewas die Saterdagoggend nie en ook was die badkamerasblik nie leeggemaak nie. Die beddens was lekker ferm. Hulle bied ook 'n shuttle service op hulle blad aan, maar op navraag is daar gesê hulle het nie 'n shuttle nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nelia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Afrikaans lekker. Ja, dit was lekker, veilig en gerieflik, en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tuff Enuff Pty Ltd T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Pragtige plek met vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yoliswa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-straat 37, Brooklyn, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a691f97ebf3b49c62141b6ea9d62f9b9b98fe5e4a4c63ce7ca7b14f80616580f2d1735ab28daaac10fea74e655df86b025c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 37 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760188 28.232257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang