Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 On Anderson

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-straat 37, Brooklyn, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 425 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

37 On Anderson is in die hartjie van Brooklyn, Pretoria, geleë en bied gerieflike B&B-verblyf wat net 700 m vanaf die hoofingang van die Universiteit van Pretoria is.

Die eiendom bied 'n verskeidenheid gastekamers met lugversorging wat elk tussen 2 en 4 gaste kan bied. Die kamers het of 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of enkelbeddens en die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander kamergeriewe sluit 'n yskassie, haardroër en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gaste kan ook die WiFi benut of voor die TV met volledige DStv-kanale ontspan. Verder is daar 'n gemeenskaplike sitkamer en eetsaal waar gaste hul ontbyt kan geniet. Gaste kan ook buite sit en eet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

37 On Anderson is minder as 1 km vanaf Loftus Stadion en 2 km vanaf verskeie ambassades.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir 37 On Anderson
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yoliswa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Anderson-straat 37, Brooklyn, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 37 On Anderson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-straat 37, Brooklyn, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a691f97ebf3b49c62141b6ea9d62f9b9b98fe5e4a4c63ce7ca7b14f80616580f2d1735ab28daaac10fea74e655df86b025c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 37 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760188 28.232257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang