37 on Charles
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anton P - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik heerlik.
Cindy B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir u vriendelike ontvangs.
Johanna S - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende gerieflike verblyf.
Johanna S - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende gerieflike verblyf.
Elnè K - Jun 2024
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd!
Nico W - Jun 2024
Algehele gradering
'n Plek om na terug te gaan.
Carla V - Jun 2024
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik en ons gesin het ons werklik geniet in Pretoria!
Claire B - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable and clean 37 on Charles very conveniently located.
Liezl F - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflike gastehuis, sentraal gelee en veilig.
Elsabe L - Apr 2024
Algehele gradering
Gesin van 4, verblyf naby Universiteit van Pretoria.
Benita H - Mrt 2024
Algehele gradering
Erika is die beste. Sy het my so welkom laat voel.
Jacques P - Mrt 2024
Algehele gradering
Het lekker geslaap na 'n lang moeilike dag.
Mirinda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles en nog meer. Vir seker 'n home-away-from-home!
Altus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Naby Loftus.
Jaco V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gasvry.
Marelien C - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer herhaal. Beslis aan te beveel.
Lizelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig netjies en 'n baie gemaklike bed.
Tobie O - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige oornag fasiliteite.
Lees meerMarco H - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig en stil
Chenaske P - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld, rustigheid vir jou siel!
Nicolaas V - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Ilouise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies, rustig en veilig.
Attela G - Nov 2023
Algehele gradering
Ons moes vroeg by Loftus wees en dit was baie naby met baie min verkeer.
Monica N - Okt 2023
Algehele gradering
Room 4 - Flatlet: Clean, comfortable, and Erika's hospitality was great.
Hannes C - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Laetitia J - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent.
Carla B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is pragtig daar, kindervriendelik en vreeslik netjies.
Liza-mari J - Jul 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker en gesellig.
Rene B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornagplekkie.
Scarlett C - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Francois H - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby universiteit en Brooklyn Mall.
Craig S - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent stop-over in Pretoria.
Bernize F - Apr 2023
Algehele gradering
Dis so lekker. Dis netjies. Die personeel is vriendelik. Ek sal dit vir enigeiemand aanbeveel. Dit het soos huis gevoel.
Leonardo A - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie plek.
Uzanne B - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite en diens.
Stefan V - Mrt 2023
Algehele gradering
2de besoek. Altyd lekker.
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vir persoonlike doeleindes.
Amanda D - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie diens. Vriendelike personeel. Veilig en waarde vir geld. Dankie.
Berna V - Feb 2023
Algehele gradering
Silwerskoon, veilig en gerieflik ingerig met smaakvolle dekor.
Marius N - Jun 2023
Algehele gradering
Easy to find, clean, modern, very friendly reception and breakfast excellent.
Marlene W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie sentraal. Lekker gebly.
Robyn M - Des 2022
Algehele gradering
Well situated, very comfortable and spotlessly clean. Excellent value with helpful, friendly staff.
Annelize O - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent!
Lees meerCharne W - Okt 2022
Algehele gradering
Was fantastic!
Hennie P - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom en alles wat ons nodig gehad het.
Elsa S - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lornene B - Jun 2022
Algehele gradering
Great guest house.
Carla E - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike bederf.
Yolande P - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en meer.
Attie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon, goed geleë.
Elsa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Stefan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek sal beslis weer daar bly.
Jf V - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstaande diens in alle opsigte. Alles word aangebied tot in die kleinste besonderhede wat die kliënt verwag van ‘n gastehuis. Word hoogs aanbeveel.
Nina H - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies en vriendelike diens. Voel soos huis weg van die huis en sal enige tyd aanbeveel.
Solly C - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en netjiese geriewe.
Charne B - Nov 2022
Algehele gradering
Great place and loved the stay.
Karl V - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Norma H - Okt 2022
Algehele gradering
It was a comfortable and homely stay.
Tobie W - Mrt 2021
Algehele gradering
5-Ster verblyf in Pretoria!
Louis Jamneck W - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker! Sewe ster.
Hermann H - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Allison V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, waarde vir geld, vriendelike mense, en silwerskoon kamer.
Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Clean, neat and very comfortable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, netjies en baie gerieflik.
Uitstekende oornagverblyf teen 'n billike prys. Oulike gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lou C - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende keuse.
Cornelia W - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goeie keuse!
Yolandi C - Aug 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Pieter P - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Refilwe M - Aug 2019
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Roger C - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly, efficient, amenity levels great.
Pierre L - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf met als wat n reisiger nodig het.
Theo H - Okt 2018
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay at 37 on Charles. It is affordable yet very well appointed.
Hannie T - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies en bekostigbaar.
Minnie V - Sep 2018
Algehele gradering
Was die moeite werd om daar te bly.
Dirk V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Udo S - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, soos beskryf.
Michelle B - Aug 2018
Algehele gradering
Die moderne suite was netjies en skoon, en uitstekend toegerus.
Irma P - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Sarette N - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, stylvol met vriendelike diens!
Marinelle F - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Waarde vir geld.
Hannes M - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Anneke B - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, ruim, veilig, rustig en smaakvol. Lekker filterkoffie in die kamer. Het heerlik geslaap. Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.
Trees I - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderful all around.
Minenhle M - Feb 2018
Algehele gradering
Amazingly relaxing space.
Marthani M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Carla H - Feb 2018
Algehele gradering
Spotless & Luxurious Accommodation.
Klaudija V - Feb 2018
Algehele gradering
Attention To detail.
Lees meerMarlissa V - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon en ontspannend gevoel tydens my verblyf.
Sewes L - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf en veiligheid was goed.
Noel V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en baie mooi slaapplek.
Johan B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, bedagsame gasvrou.
Jaimee S - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Rentia B - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Simon S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en professioneel.
Ansie B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Hanolet U - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was stunning! Baie dankie!
Etienne H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Ignitia P - Aug 2017
Algehele gradering
Veilige, vriendelike, netjiese kosbare verblyf.
Berni C - Jul 2017
Algehele gradering
Tuiste weg van my eie huis.
Harold D - Jun 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Glenda P - Mei 2017
Algehele gradering
Ons was aangenaam ontvang en die verblyf was skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker en niks fout met die filterkoffie om ons sterk te maak teen die koue weer nie.
Elize V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik en huislik. Baie netjies en skoon. Pragtige geriewe.
Jakkie L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en al die personeel is baie behulpsaam en gasvry.
Verone B - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig en ongelooflik pragtig.
Harold D - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, als wat jy nodig het met 'n gemaklike bed.
Chantelle V - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie diens, netjies en beste waarde vir geld!
Carla E - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflike verblyf teen 'n sakpas-prys.
Hanna V - Sep 2017
Algehele gradering
Privaat, netjies, vriendelik.
Kobus B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjiese skoon eenheid met alle benodigdhede.
Shereen S - Aug 2017
Algehele gradering
It felt like my home away from home.
Theresa P - Okt 2017
Algehele gradering
'n Baie goeie ervaring! Keurig, professioneel en vriendelik. Ons beveel 37 on Charles graag aan.
Lees meerGert R - Feb 2017
Algehele gradering
Sal weer dieselfde kies, aangenaam.
Pieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Was ongelukkig eerste en laaste besoek by die gastehuis.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Ohna-mari D - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike tydjie gehad.
Johan S - Nov 2016
Algehele gradering
Briljant.
Reze K - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Gerrit D - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en baie skoon.
Jacky V - Sep 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Princess M - Aug 2016
Algehele gradering
Everything about 37 on Charles is spectacular!
Hennie O - Aug 2016
Algehele gradering
Super clean, neat and private.
Wynand M - Jun 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, veilig en baie goed geleë.
Hendrik B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gerieflik.
Thomas D - Jun 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik. Vriendelike ontvangs.
Pierre B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie goed!
Deon K - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstaande gehalte, vriendelike diens en baie goeie ontbyt. 11 uit 10.
Adel V - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelik.
Frik D - Apr 2016
Algehele gradering
Manjifiek!
Hettie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit kan aanbeveel word vir alleenreisigers: 'n bederf in 'n netjiese, veilige omgewing en waarde vir geld.
Menzi H - Feb 2016
Algehele gradering
This is my new home from home.
Heide G - Feb 2016
Algehele gradering
Ongelooflik.
Uwe B - Sep 2016
Algehele gradering
It was a very pleasant stay and I can recommend this guesthouse to everyone.
Anne-marie B - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike netjiese blyplek met vriendelike en professionele diens.
Devan P - Nov 2016
Algehele gradering
Excellent location and friendly service.
Gert O - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike mense.
Esme V - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige, tog sentrale omgewing met pragtige kamers
Marilieze P - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies en goeie ligging! Geen kliëntediens nie!
Lees meer37 on Charles se terugvoer
Goeiedag Marilieze
Ek is baie jammer dat jy onwelkom gevoel het by ons as gevolg van 'n interne kommunikasie fout. Dit is nie die kwaliteit van diens waarop ons gewoonlik so trots is nie, en ek vra om verskoning daarvoor.
Groete
Erika 37 on Charles
Mike G - Nov 2015
Algehele gradering
Definitief die beste gastehuis waar ek nog in tuis gegaan het in Pretoria.
Trevor S - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Delene S - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Louise D - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Marius E - Sep 2015
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing!
Marius S - Aug 2015
Algehele gradering
Absoluut uitmuntende diens en 'n waarlik lieflike instelling.
Lees meerHannelie S - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend en baie gasvry.
Adele G - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige en baie netjiese gastehuis.
Tanya H - Mei 2015
Algehele gradering
Gasvry, baie gemaklik en baie vriendelik ontvang.
Theron S - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het 'n uitstekende hotelbestuurderes gehad.
Linette R - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik privaat, netjies, groot, baie gerieflike kombuisie.
Philip D - Feb 2015
Algehele gradering
Gerieflike, skoon huisvesting.
Barend E - Sep 2015
Algehele gradering
Baie ruim en netjies. Vriendelike ontvangs. Veilige parkering.
Prof. Alfred B - Jul 2015
Algehele gradering
37 on Charles is smaakvol en toereikend toegerus met aandag aan fyner detail soos 'n haardroër en strykyster in die kamers.
Louise C - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Karen S - Feb 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Gwen R - Feb 2015
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf en waarde vir jou geld.
Adele K - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlike en baie stil omgewing!
Zanele M - Nov 2014
Algehele gradering
I will be coming back again
Claudia D - Sep 2014
Algehele gradering
Ons is soos konings behandel.
Irene E - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Richard O - Mrt 2014
Algehele gradering
The hospitality was exceptional!
Yolandi V - Mei 2014
Algehele gradering
Absolute fantastiese ontvangs en verblyf.
Ranska D - Apr 2014
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Baie dankie vir die uitstekende diens.
Marietjie T - Okt 2014
Algehele gradering
Baie sentraal geleë in Pretoria en kan ten sterkste aanbeveel word.
Carine B - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, netjiies en vriendelik!
Benita S - Mei 2014
Algehele gradering
Gasvry, netjies, en veilig.
Pierre S - Mei 2014
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly by jul gastehuis en sal beslis weer terugkeer!
Francois F - Des 2013
Algehele gradering
Toegang tot kamer en parkering absoluut geskik vir my wat krukke gebruik.
Hanlie N - Nov 2013
Algehele gradering
Ons is soos konings behandel! Dankie daarvoor!
Carlene E - Nov 2013
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, pragtig en wonderlike diens, baie dankie.
Jo E - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik.
Roelf V - Des 2013
Algehele gradering
'n Pragtige, groot, gerieflike en silwerskoon selfsorg eenheid.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Justice Mahomed-straat 37, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang