Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 on Charles

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Linda N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Wonderlike, rustige blyplek met alles wat jy nodig het. Het dit baie geniet en die plek is pragtig en ons is baie vriendelik ontvang. Het dit baie waardeer toe hulle Saterdagoggend vir ons 'n pragtige tafel gedek het vir ontbyt, ons het baie spesiaal gevoel. Baie dankie aan almal by 37 on Charles. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gasvry en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Doodstil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uit die boeke uit. Bladsy 14 en 15. Dis min dat jy soveel aandag aan die klein goedjies teekom soos 'n klein skertjie vir daai koffie sakkie wat nie wil oopskeur nie, kerse by die bad vir daai tikkie romantiek en ontspanning, asook genoegsame muurproppe vir rekenaars, haardroërs en selfone, en die heerlikste moerkoffie om die dag mee af te skop. 'n Beter gasvrou gaan jy nie maklik kry nie en die ligging is perfek of jy nou Brooklyn Mall wil besoek of van die top restaurante soos Kreme, Pachas en nog 'n rits ander, dis binne 5-8 min se ry weg en jy is daar. Beslis 'n plekkie om op jou lysie van gunstelinge aan te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker atmosfeer en lekker geslaap. Alles was mooi skoon en netjies. Met vriendelikheid ontvang en was ons aangenaam verras met ontvangs. Het ons vergesel na kamer en alles met ons deurgegaan. Beslis waarde vir geld. Foto's op die webwerf is presies dieselfde as wat ons gekry het. Baie veilige area en het ook veilig gevoel. Het ontbyt ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlike oornaggeriewe. Vriendelike ontvangs in netjiese, grieflike kamers. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Definitief 'n moet vir 'early risers'. Pragtige en gerieflike akkommodasie, baie goed geleë naby aan Magnolia Dal. Oggende begin reeds vroeg, so dalk nie 'n goeie idee vir die wat wil inlê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik heerlik. Heerlik gebly, was 1.5 km van Loftus af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie dankie vir u vriendelike ontvangs. Die kamers was pragtig modern, baie skoon. Die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende gerieflike verblyf. Pragtige gesellige verblyf. Al die ekstra's is so gesellig. Ons het vroeër gearriveer en die kamer was gereed om in te teken. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitstekende gerieflike verblyf. Heerlik gebly in 'n vriendelike omgewing. Ons het vroeg gearriveer en die kamer was gereed. Dankie vir die ekstra's, melk, water, filterkoffie, warm sjokolade en beskuit. Prentjiemooi en die braai is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 007
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 007
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Justice Mahomed-straat 37, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGNmOGIyLTM4YzMtNDAxOC1iNTJlLTA5MjIwMTkzOWM4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 007 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 37 Justice Mahomed Street Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.764402134744 28.224340975285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang