Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 on Charles

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anton P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik heerlik. Heerlik gebly, was 1.5 km van Loftus af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie dankie vir u vriendelike ontvangs. Die kamers was pragtig modern, baie skoon. Die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende gerieflike verblyf. Pragtige gesellige verblyf. Al die ekstra's is so gesellig. Ons het vroeër gearriveer en die kamer was gereed om in te teken. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitstekende gerieflike verblyf. Heerlik gebly in 'n vriendelike omgewing. Ons het vroeg gearriveer en die kamer was gereed. Dankie vir die ekstra's, melk, water, filterkoffie, warm sjokolade en beskuit. Prentjiemooi en die braai is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elnè K
1 nag
5.0
Jun 2024

Vir seker die moeite werd! Alles was daar wat nodig is! Lekker hot chocolate, vars melk, kosmaakgeriewe, badkamergeriewe. Hier was nou iets van alles. Al was ons daar vir 'n kort rukkie, was dit so die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

'n Plek om na terug te gaan. Ek is met die vriendelike ontvangs dadelik tuis laat voel en het heerlik gebly. Die ontbyt was baie lekker. Die kamer was lekker ruim en aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons kuier was heerlik en ons gesin het ons werklik geniet in Pretoria! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Comfortable and clean 37 on Charles very conveniently located. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lieflike gastehuis, sentraal gelee en veilig. 37 on Charles is 'n lieflike gastehuis, sentraal gelee en veilig. Die gasvrou het ons verwelkom en dadelik tuis laat voel. Ons eenheid is pragtig ingerig, aandag aan detail en gehalte is gegee om verblyf aangenaam te maak. Die kinders het die warm sjokolade en tuisgebakte beskuit geniet. Wens ons kon langer daar bly. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gesin van 4, verblyf naby Universiteit van Pretoria. Baie dankie, alles was skoon en netjies. Sal graag weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Justice Mahomed-straat 37, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGNmOGIyLTM4YzMtNDAxOC1iNTJlLTA5MjIwMTkzOWM4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 37 Justice Mahomed Street Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.764402134744 28.224340975285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang