Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 on Charles

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Justice Mahomed-straat 37, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welkom by 37 On Charles! Ons is ideaal geleë vir gaste wat Pretoria besoek. Ons is halfpad tussen die middestad van Pretoria en Menlyn in Justice Mahomed Straat (voorheen bekend as Charles-straat) in die pragtige Bailey's Muckleneuk. Ontspan en verfris in ons rustige en vreedsame ligging, of jy nou hier is vir sake of plesier.

Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Ander geriewe: platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, WiFi, mikrogolfoond, groot of klein yskas en koffie- en teemaakgeriewe met filterkoffie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt is opsioneel.

'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir jou gebruik en jy is welkom om bietjie te rus in ons lieflike tuin.

Ons is binne 'n 1 km radius vanaf die volgende bestemmings: Universiteit van Pretoria, Loftus, Brooklyn Mall, SABS, Little Company of Mary Hospital, Jakaranda Hospitaal, USAID se hoofkantoor, SARS en verskeie ambassades. UNISA en die Zuid-Afrikaanse Hospitaal is ongeveer 2 km ver en ons is 5 km vanaf Hillcrest Swembad en LC de Villiers se sportkompleks.

Pretoria se middestad is net 10 minute se ry ver en ons het maklike toegang tot die N1, N4, R21 na O.R Tambo Lughawe en die Ben Schoeman-hoofweg. Ons is op die Gautrein-busroete en die naaste halte is net 200 m ver wat dit die ideale plek maak vir gaste wat die Gautrein gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anton P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik heerlik. Heerlik gebly, was 1.5 km van Loftus af.
Sep 2024
Cindy B
Saam met vriende
5.0
Baie dankie vir u vriendelike ontvangs. Die kamers was pragtig modern, baie skoon. Die gasvrou was baie vriendelik.
Sep 2024
Johanna S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende gerieflike verblyf. Pragtige gesellige verblyf. Al die ekstra's is so gesellig. Ons het vroeër gearriveer en die kamer was gereed om in te...
Sien meer
Jul 2024
Johanna S
5.0
Uitstekende gerieflike verblyf. Heerlik gebly in 'n vriendelike omgewing. Ons het vroeg gearriveer en die kamer was gereed. Dankie vir die ekstra's, m...
Sien meer
Jul 2024
Elnè K
5.0
Vir seker die moeite werd! Alles was daar wat nodig is! Lekker hot chocolate, vars melk, kosmaakgeriewe, badkamergeriewe. Hier was nou iets van alles....
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Justice Mahomed-straat 37, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 37 on Charles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Justice Mahomed-straat 37, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGNmOGIyLTM4YzMtNDAxOC1iNTJlLTA5MjIwMTkzOWM4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 37 Justice Mahomed Street Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.764402134744 28.224340975285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang