Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 on Springbok

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokweg 37, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

37 on Springbok is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Worcester.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskassie, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar gemaklike stoele in die sitarea, 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 37 on Springbok
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Springbokweg 37, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink 37 on Springbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokweg 37, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4edd58d0e327a83d1add6865bc0c68d77b372aa29a990dac490050c1d4eb455c95dccfceb04089eac44998306d1948a1661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 37 Springbok Road Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6259613653 19.417549549074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang