Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 on Springbok

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokweg 37, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

37 on Springbok is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Worcester geleë is.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskassie, 'n ketel, eetgerei en breekware. Gaste kan op een van die stoele in die sitarea ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en gaste word veilige motorhuisparkeerplek aangebied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Delia S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasheer was baie vriendelik en professioneel. Die plekkie was oulik, perfek. Beste bespreking nog.
Nov 2024
Elizabeth G
5.0
Niks minder as uitstekend. Was in alle opsigte baie aangenaam. Eienaars het veel meer gedoen as wat verwag kan word.
Nov 2024
Colin M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, clean, large and fully equipped. Beautiful, clean, large. Full kitchen where you can actually cook a proper meal if needed! ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Herman G
Saam met lewensmaat
5.0
Belowend. Dit was baie lieflik, wens ons kon langer bly.
Okt 2024
Alida B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, bekostigbaar en vriendelike ontvangs. Dit was heerlik, ons het dadelik tuisgevoel en die eienaars het ons laat voel of ons jare lank al vrien...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Springbokweg 37, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink 37 on Springbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokweg 37, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4edd58d0e327a83d1add6865bc0c68d77b372aa29a990dac490050c1d4eb455c95dccfceb04089eac44998306d1948a1661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 37 Springbok Road Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6259613653 19.417549549074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang