Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 Skerry Vore

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ada R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Veilig, gerieflik en stil. Dit is 'n heerlike rustige omgewing. Die huis bied alles wat jy nodig het. The host was uiters behulpsaam met alles en het uit sy pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
37 Skerry Vore
Was heerlik om jou in Plett te hê! Baie dankie.

Alwyn M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Aangenaam. Baie lekker ruim vakansiewoning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Lekker kuierplek. Lekker kuierplek met twee verskillende kuierplekke, een bo met braaigeriewe en TV, stort en toilet en dan die onderste gedeelte met ook 'n sitkamer en braaigeriewe en dan natuurlik die slaapvertrekke, vier slaapkamers met twee badkamers onder asook 'n goed toegeruste kombuis met alles wat nodig is. Skottelgoedwasser, wasmasjien en die beste van alles, 'n droogmasjien. Toesluitmotorhuis vir twee motors ook ingesluit. Negatiewe kommentaar: die man langsaan wat sy lawaaierige pomp wat besproeiing veskaf, gestel het om 5 uur die oggend te begin en tot 7uur toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
37 Skerry Vore
Hi Johann, Ons is baie bly julle het die tydjie in Plett geniet. Hoop om julle gou weer as gas te ontvang. Die druk pomp klagte is hanteer en uitgesorteer met die bure.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skerry Vore-straat 37, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f21a050e99d4f4484b73a0c658efb3ddeb91828e7145e6d55c29d2d17ab21413f7ae57df4cd384891340690371e8b360ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 37 Skerry Vore Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.083909922825 23.365277945995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang