37 Skerry Vore
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skerry Vore-straat 37, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
37 Skerry Vore is 'n ruim selfsorghuis in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai geleë is.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Al die badkamers bevat baddens en storte. Beddegoed en linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer.
Die huis het 2 groot onthaalstoepe - 1 op grondverdieping en 1 op die boonste verdieping wat 'n pragtige uitsig oor Robberg en die omgewing bied. Beide stoepe het braaigeriewe en sitplek. Daar is 'n heerlike tuin en 'n grasperk.
Daar is 2 sitkamers en verskeie leeshoekies. Die onderste sitkamer het 'n gemaklike leerbank. Daar is 'n eetarea met eetkamertafel en sitplek vir 8 gaste. Die boonste sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv-Premium. Skuifdeure lei na 'n onderdak-patio met 'n ingeboude braai. ‘n Weber en patiotafel en stoele is beskikbaar vir gaste.
Daar is 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheer deure beskikbaar. Die huis het 'n alarmstelsel.
Die huis is net 500 m vanaf Sanctuary-strand en 4 km van Robberg Natuurreservaat af.
Plettenbergbaai is 'n heerlike vakansiedorp op die Tuinroete met winkelssentrums, restaurante en 'n verskeidenheid aktiwiteite vir oud en jonk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Skerry Vore-straat 37, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 37 Skerry Vore het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skerry Vore-straat 37, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang