Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3714 @ Ribbok

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tizane N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie unieke ervaring met die diere wat by jou huis kom kuier. Baie lekker gebly. Laat weet asb. vir die eienaar dat die lugverkoeler (air conditioner) in die een kamer baie water lek wanneer dit aangeskakel word. Die water drup op die beddegoed en die 'head board'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Pragtige, skoon plek met alles wat jy nodig het. Ons het die kuiertjie vreeslik baie geniet in die lekker ruim en moderne huis. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Domongoes G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlike kuier eenheid en sal dit aan beveel. Baie netjies, goed geleë, een van die kamers se bed is ongemaklik hard. Verder was die ervaring positief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Narry B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Great place to visit. Our stay was great. They say they have 3 rooms, but it was only 2 bedrooms and a sleeper couch. We were a little bit disappointed, but other than that, it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debby G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Absolutely amazing. Service from the website was fantastic and will definitely use them again for future bookings. Accommodation spotless and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Great value for money, will be back for sure. Awesome place to stay, with great wildlife, clean and safe. The only thing I would add being in South Africa is an inverter for load shedding with a small child would have helped. But overall it's great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosinah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

It was a good place to visit. The Good: The beautiful animals we have seen. We had a peace of mind vacation and a lovely time visiting the waterpark. The Bad: The place wasn't as clean as I expected it to be. There was no way a day can pass without killing a cockroach. I do not like these in the house ever. So some deep cleaning is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Sielsrus was bo-aan die lys. Sal Ribbok 3714 vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Bebos maar natuurlik. 3714@Ribbok is skoon en nuwe plek. Alles is daar wat jy nodig het ek sal die plek aanbeveel, net jammer almal bou nou in Marloth.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Baie lekker gerus en ontspan in uitstekende verblyf. Die eenheid was silwerskoon en is baie goed toegerus. Alles wat ons sou kon nodig kry, was beskikbaar. Ons gesin het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ribboklaan 3714, Marlothpark, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51571069a5ce5d6a02502247dbaf703a60f9d87d2907e243a8da4dea3630f37c440f72c7117edb2c72395981ba8bd236f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 3714 Ribbok Avenue Marloth Park 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347552719607 31.802736093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang