376 on Bains
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R64, Eenheid 376 Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
376 on Bains is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Bains Game Lodge in Bloemfontein, ideaal vir 'n paartjie, enkel- of sakereisigers.
Dié eenheid op die tweede verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n kas. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n werkspasie. 'n Slim-TV met Netflix, Showmax en YouTube, bordspeletjies en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kry veilige onderdakparkeerplek, met toesigkameras en patrollerende sekuriteitswagte in die kompleks. Daar is ook restaurante, kroeë en 'n wassery binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R64, Eenheid 376 Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R64, Eenheid 376 Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat