Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 @ Bains

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adéle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oor geslaap 1 aand. Baie lekker, dankie. They just need to put some coffee in their containers and sugar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Al ons verwagting is oortref. My seun het tuis gegaan. Alles was baie netjies en baie gerieflik. Sal beslis hierdie verblyf aanbeveel. Baie dankie dat julle hom geakkommodeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kan hierdie eenheid hoog aanbeveel. Bekostigbaar met alle geriewe! Fantastiese eenheid. Maklike, deeglike, gebruikersvriendelike aanwysings oor hoe om in en uit te boek. Skoon en gerieflik met alles wat jy nodig het, selfs 'n strykyster! Die beste van alles. BEKOSTIGBAAR! BAD EN STORT in badkamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

All the basics for your Bloem stay. The unit is neatly furnished and contains all the basics, including a kitchenette with two stove plates. There is Wi-Fi and a TV and the beds are very comfortable. Keep the location in mind though as it is a unit within an apartment complex so normal "apartment noises" from neighbours and surrounds are to be expected. Chillax Restaurant and Bush Pub are within walking distance on the same property and secure parking is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

It was awesome. 2 single beds couldnt suite us as spouse and partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelindaphne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2022

Goeie waarde vir geld maar baie kommersieël. Sou graag eerder net in 'n meer unieke plekkie wou bly. Bains is net 'n groot woonstelblok tussen inwoners wat daar bly.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melissa
38 @ Bains
Dankie vir jou resensie Jocelin. Ons is jammer dat jy in n meer unieke eenheid wou bly, maar die plek is presies soos die advertensie beskryf en soos jy noem; goeie waarde vir geld.

Bertie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Lekker rustig en netjiese eenheid. Beautiful, clean room with a friendly host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2723c9de15dd4a29d6b0fa31f14d758a9b39cb28443b80c1f8107fccd04346cdb77965e6aa11402590835b63395776547c2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 31 Old Kimberley Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0764 26.1514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang