Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 @ Nivica

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mervyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker rustig en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Beste Mervyn, ek is bly julle het dit geniet. Ons sien julle volgende jaar weer.

Roshande F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Home away from home! It was extremely pleasant, I would go back any day. Just what you need if you want to escape the noise of the city. A real home away from home set-up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Thank you for your feedback, Roshande. We hope to welcome you again soon.

Eugene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Really pleasant. Lovely place, would certainly recommend! Pleasure dealing with everyone involved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Baie dankie vir jou terugvoering, Eugene. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Rustin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was baie lekker. Hi, ek sal enige tyd weer die plek bespreek. Dit was die moeite werd vir my geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Beste Rustin, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Marchell V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Wonderlik, sal dit beslis aanbeveel. Beslis 'n goeie plekkie om by te bly. Die ligging is goed vir alles as jy iets rondom Langebaan beplan. Kommunikasie tot en met ons naweek was wonderlik. En die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Beste Marchell, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Amanda

Kaylin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We enjoyed every moment. Everything was so nice and clean. Shops were closeby. It was safe enough for my son and for us. We had nice Netflix for the rainy night and could play music on the TV. Very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Thank you Kaylin, we hope to see you again soon.

Renee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lovely stay. Warmly welcomed by Hugo who showed us the unit. New complex, lovely unit, new finishes, and everything that was required including Wi-Fi and Netflix which came in handy due to unusually cold and wet weather, for most of our stay. Electric blankets were a wonderful luxury. My only suggestion would be a small heater for the evenings at the TV. Deposit refund seamless. Would definitely recommend this unit to anyone looking for a comfortable and luxurious stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Beste Renee, baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jenni D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Met the needs for the long weekend. Modern. Easy access. Back-up energy. Clean. Central. Practical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wow, netjies en baie goed toegerus. Pragtige plek met alles wat benodig word en meer. Vriendelik verwelkom deur Hugo wat ons baie inligting van die area kon gee. Amanda was ook gereeld in kontak. Sal 38 @ Nivica enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Baie dankie Andrea. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Engela A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit is baie naby Club Mykonos en die mall. Dit is weg uit die dorpsgebied - presies waar ons wou wees vir die Blue Lagoon Triathlon. Die woonstel is splinternuut, goed toegerus en baie veilig. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
38 @ Nivica
Beste Engela. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groet, Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eee834217bebcd29ac9dbca6f2c620ea9144b130e11cb232c3c947ccdf4b520b527330d9f3710813eac856a71f31b2f9e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Jon Olafsson Ave Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051708845177 18.051053190728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang