38 @ Nivica
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 150R920 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
38 @ Nivica is 'n selfsorgwoonstel in Langebaan met maklike toegang tot die strand en wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n ekstra slaapplek vir 1 kind, indien vooraf gereël.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die leefarea het 'n TV met Netflix en die glasdeur lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Verder het gaste toegang tot gratis WiFi (al is die krag af), veilige parkeerplek agter 'n hek en 'n gemeenskaplike swembad. Die eiendom is ook naby Laguna Mall en Club Mykonos. Daar is ook 'n wassery op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 38 @ Nivica het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantskop Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-laan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang