Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inner Harbour Charm @ 38

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maarya Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Inner Harbour Charm @ 38
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Gemaklik en lekker.

Ons het baie lekker gebly, die plek is pragtig en baie netjies. Dit het presies voldoen aan ons behoeftes. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Ons kyk uit op die hawe en dit is regtig lekker om die skepe te sien kom.

Antoinette O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Fantasties, so mooi en skoon. Voel so veilig met sekuriteit in gehou.

Fantastiese plek. Baie veilig! Die mooiste uitsig. Plek is baie netjies en skoon. Beveel Inner Harbour Charm @38 sterk aan. Waarde vir geld.

Francois C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Was baie goed gewees. Perfek as jy op die MSC gaan. Baie naby.

Was wonderlik gewees. Sal weer terugkom.

Talita D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita D

Baie gerieflik.

Binne loopafstand van die terminaal vir ons MSC bootreis. Pragtige uitsig oor die hawe en ons het skepe dopgehou wat in en uitgaan. Dit is gerieflik en skoon, veilig. Ons het heerlik by On Point geëet wat ook binne loopafstand van die woonstel af is.

Paul B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Best place to stay before and after a cruise with MSC.

The apartment is always clean an available on time.

Theo I - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo I

Goed geleë, mooi plek, skoon, gerieflik.

Baie mooi plek, veilig en skoon. Was nabygeleë waar ons moes wees vir werk. Ek sou graag net meer koffie en suiker wou hê aangesien daar net genoeg was vir 2 koppies koffie. Die koeldrankglase kon ook groter gewees het. Verder was die plek regtig die moeite werd en sal beslis weer daar tuisgaan vir werk. Die Clubhouse was nabygeleë en hulle kos was bekostigbaar en uit die boonste rakke. Beslis 'n pluspunt. Enigste nadeel is die rioolplaas wat nabygeleë was. As die wind nie reg waai nie, kry jy 'n onaangename reuk.

Paul B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Holiday.

The perfect overnight place when cruising with MSC.

Meshack L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meshack L

Good value for money.

The place is very nice and clean as shown on the website and it's located just less than a kilometer to uShaka Marine World. Thank you.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 6, 38 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b52055e04a970b0f23872d5837bae73a261d342e6ad3794ef395847395e3eaf732dd75c974164ae284a0d8ae3a8d2a92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 6 Signal Road, 38 Eastpoint Point Waterfront 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.87242695505 31.050656639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang