Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inner Harbour Charm @ 38

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louise C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gemaklik en lekker. Ons het baie lekker gebly, die plek is pragtig en baie netjies. Dit het presies voldoen aan ons behoeftes. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Ons kyk uit op die hawe en dit is regtig lekker om die skepe te sien kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties, so mooi en skoon. Voel so veilig met sekuriteit in gehou. Fantastiese plek. Baie veilig! Die mooiste uitsig. Plek is baie netjies en skoon. Beveel Inner Harbour Charm @38 sterk aan. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was baie goed gewees. Perfek as jy op die MSC gaan. Baie naby. Was wonderlik gewees. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie gerieflik. Binne loopafstand van die terminaal vir ons MSC bootreis. Pragtige uitsig oor die hawe en ons het skepe dopgehou wat in en uitgaan. Dit is gerieflik en skoon, veilig. Ons het heerlik by On Point geëet wat ook binne loopafstand van die woonstel af is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Best place to stay before and after a cruise with MSC. The apartment is always clean an available on time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo I
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

Goed geleë, mooi plek, skoon, gerieflik. Baie mooi plek, veilig en skoon. Was nabygeleë waar ons moes wees vir werk. Ek sou graag net meer koffie en suiker wou hê aangesien daar net genoeg was vir 2 koppies koffie. Die koeldrankglase kon ook groter gewees het. Verder was die plek regtig die moeite werd en sal beslis weer daar tuisgaan vir werk. Die Clubhouse was nabygeleë en hulle kos was bekostigbaar en uit die boonste rakke. Beslis 'n pluspunt. Enigste nadeel is die rioolplaas wat nabygeleë was. As die wind nie reg waai nie, kry jy 'n onaangename reuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Holiday. The perfect overnight place when cruising with MSC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meshack L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

Good value for money. The place is very nice and clean as shown on the website and it's located just less than a kilometer to uShaka Marine World. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maarya Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 6, 38 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b52055e04a970b0f23872d5837bae73a261d342e6ad3794ef395847395e3eaf732dd75c974164ae284a0d8ae3a8d2a92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 6 Signal Road, 38 Eastpoint Point Waterfront 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.87242695505 31.050656639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang