Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SnL 38 Hoep Hoep

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir SnL 38 Hoep Hoep
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carike M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M

Ruim en netjiese kamer met en suite.

Ek was verras met die ruim kamer en en suite badkamer en sal definitief weer daar bly.

David L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

A trouble-free stay. Quiet and peaceful.

It was a trouble-free stay. I needed a chair and an extension plug to work, which was no problem for the owners.

Corrie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Lovely stop over for Kruger trips with everything you need.

This place was perfect for our day trips into Kruger, and the splash pool was a great place to cool off after a hot day.

Michelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P

More than satisfied.

Very happy and satisfied.

Jacques D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Goeie waarde vir geld, skoon en veilig. Ons sal definitief weer daar gaaan oorbly.

Dit is 'n baie goeie blyplekkie. Dit word daagliks skoongemaak en dit het voldoen aan al ons vereistes. Dankie Hoep Hoep. Sien julle binnekort weer.

David L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Perfect stop-over.

A fully equipped room with a completely kitted out kitchen. Braai facility and safe parking. Clean and friendly hosts.

Dries H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dries H

Goeie oornagplek.

Parkering nie noodwendig veilig nie.

Nico P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Dit was alles wat ons wou hê.

Ons het die honde saamgeneem en Hoep Hoep het alles gedoen om ons verblyf gerieflik te maak.

Antoinette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Privaat en alles wat jy nodig het.

Swembad gerieflik. Lugreëling was wonderlik.

Nico R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R

Baie lekker gebly, plek was netjies met als wat ons nodig gehad het.

Die plek was maklik om te vind, alles was netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel en ons het die aand geniet. Swembad was n baie lekker ekstra gewees en het 'n groot verskil gemaak. Sal die plek aanbeveel aan enige iemand.

Renschia L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renschia L

Oorslaap op pad wildtuin toe.

Lekker stil area, naby genoeg vir reisigers om oor te slaap op pad na die wildtuin toe. Die gastehuis is ook naby genoeg om as dagbesoekers die wildtuin te besoek. Eienaars het ons verwys na eetplek wat heerlike kos bedien het.

Charmaine S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Gasvry.

Heerlik gebly, skoon en netjies.

Ruth D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth D

We were very happy and comfortable and the pool was an added bonus.

The unit was clean, well appointed and the bed was very comfortable. The pool was great and very private. The water pressure in the shower was a bit low, but we would recommend it to friends anyway.

Kobus B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Lekker rustige verblyf na 'n dag se harde werk in die Krugerwildtuin.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die swembad buite ons kamer se deur was puik om na 'n warm dag af te koel.

Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Rustige omgewing.

Stortkop nie lekker nie.

Ferdi H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi H

Was baie aangenaam, dankie.

Baie netjies en skoon. Sou net 'n bolaken ook waardeer het. En bietjie donkerder gordyne. Die slaaparea was bietjies te helder verlig na ons sin. Sal beslis weer gebruik as ons in die area is.

Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Lekker privaat.

Die eienaars kon ten minste net die rooster van die braaier, losstaande rooster, en algemene plek waar mens buite sit en kuier bietjie skoon gemaak het. Daar was ook nie vol bouquet van DStv nie. Die res was skoon en netjies, badkamer en kombuis subliem, dankie.

Deon R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Eerlikheid.

My vrou het haar trouring daar vergeet. Stephan het my dadelik verwittig en dit veilig bewaar tot ons dit kon laat optel.

Susan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Soos eie huis gevoel.

Baie lekker gebly. Sal weer so maak. Prys baie goed.

Luan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan D

Gemaklik bekostigbaar en al wat mens benodig.

Die bespreking was vinnig en maklik. Vriendelike mense en 'n lekker ruim kamer met 'n vol toegeruste kombuis om maklik gou jou eie kossies op te warm of koffie te kry. Die WiFi is uitstekend wat baie help vir werk en dinge.

Ivan K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan K

Pragtige, gemaklike en skoon verblyf.

Plekkie was baie mooi en skoon, daar was alles wat mens nodig het om 'n naweek deur te bring! Kort net 'n asblik.

Whity S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whity S

My verblyf was aangenaam en dit is 'n plesier om by Hoep Hoep te bly!

Akkommodasie is mooi, skoon en baie gerieflik. Ruim genoeg met groot badkamer en stort, water word vinnig warm. Bed is stewig en goeie kussings en mooi skoon linne. Die eienaar is jonk, vriendelik en behulpsaam. Aanbevelings sonder afbreking is: Geen rakkie in die stort vir seep of tandeborsel nie, nie 'n muurprop vir ketel by koppies nie, nog 'n asblikkie in die slaapkamer kan aanwins wees.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246972878398f016afb0eac76ffc520a7d5fbe781c180ac275c08a6ad49522d2b84da1179289814a04a8daedc95092ead84b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 38 Hoep Hoep Street Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.493320654206 31.498594920272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang