Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SnL 38 Hoep Hoep

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Carike M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Ruim en netjiese kamer met en suite. Ek was verras met die ruim kamer en en suite badkamer en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

A trouble-free stay. Quiet and peaceful. It was a trouble-free stay. I needed a chair and an extension plug to work, which was no problem for the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lovely stop over for Kruger trips with everything you need. This place was perfect for our day trips into Kruger, and the splash pool was a great place to cool off after a hot day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

More than satisfied. Very happy and satisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Goeie waarde vir geld, skoon en veilig. Ons sal definitief weer daar gaaan oorbly. Dit is 'n baie goeie blyplekkie. Dit word daagliks skoongemaak en dit het voldoen aan al ons vereistes. Dankie Hoep Hoep. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
1 nag
5.0
Mrt 2023

Perfect stop-over. A fully equipped room with a completely kitted out kitchen. Braai facility and safe parking. Clean and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Goeie oornagplek. Parkering nie noodwendig veilig nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Dit was alles wat ons wou hê. Ons het die honde saamgeneem en Hoep Hoep het alles gedoen om ons verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Privaat en alles wat jy nodig het. Swembad gerieflik. Lugreëling was wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nico R
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2021

Baie lekker gebly, plek was netjies met als wat ons nodig gehad het. Die plek was maklik om te vind, alles was netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel en ons het die aand geniet. Swembad was n baie lekker ekstra gewees en het 'n groot verskil gemaak. Sal die plek aanbeveel aan enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246972878398f016afb0eac76ffc520a7d5fbe781c180ac275c08a6ad49522d2b84da1179289814a04a8daedc95092ead84b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 38 Hoep Hoep Street Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.493320654206 31.498594920272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang