Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Main 38

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Levern S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Host was very understanding and accommodating. Host was very understanding and accommodating, didn't check on us nor did she bother us. Our car broke down during our stay and the host allowed us to stay for the day to sort out our car problems. Really appreciate the host's hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Genoeg veilige spasie vir klein kinders. Alles in orde, heerlikke ligging en genoeg fasiliteite, veilig vir klein kinders, van die matrasse was hard en het van die gaste bietjie gepla. Dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mrs Jacky P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Heerlik gekuier in Struisbaai. Die huis is nie sleg nie, die kombuis toerusting kort definitief net bietjie aandag. Potte en panne bietjie in 'n swak toestand. Braai nie onder 'n afdak nie wat braai in die reën moeilik maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Aletta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2019

Struisbaai baie winderig, veilige plek. Matrasse baie swak. Beddegoed nie aanvaarbaar nie. Vadoeke baie vuil. Genoeg toilette en badkamers. Geen toiletpapier in enige toilet as jy arriveer nie. Skottelgoedwasser is 'n pluspunt.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2018

Ons het dit baie geniet en die huis het lekker baie slaapplek en is 'n stapie weg van af winkles en die see. Ons sal weer gebruik maak van die huis. Ons het dit geniet. Dorpie baie netjies. Dit is ook baie veilig en rustig. Die strand is baie netjies en skoon. Mense was ook baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c060019d4c2f8f1224370706374b5099b22fbf8b2803802d4c29a1d2c4a7085c297f6c1252ea1c3f6455e6de09e10391887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 11) 5 5 1 5 38 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.798133 20.046966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang