38 Mallorca
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Malorca 38, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
38 Mallorca bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat in Umdloti geleë is. Hierdie woonstel is oorkant Umdloti se strand en die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad. Die gastebadkamer het 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n privaat onderdakstoep met oorgenoeg sitplek en 'n draagbare braai. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- South Beach-weg 40, Malorca 38, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Malorca 38, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang