The Bridge 38
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Paula C - Aug 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Rickus N - Mrt 2024
Algehele gradering
In die middel van die natuur met verblyf wat alles het en meer.
The Bridge 38 se terugvoer
Ek is bly julle het die tydjie in St Lucia aangenaam gevind, sowel as my plekkie en Joey wat na julle omsien. Ek waardeer dit ook baie dat jy die tyd neem om 'n verslag te skryf, veral een wat so gunstig is. Ons vertrou ons sien julle weer.
Margorie V - Jan 2024
Algehele gradering
Die dorpie is pragtig, ek love it. Cape Vidal is die beste beach.
The Bridge 38 se terugvoer
Hi Margorie. So bly julle het die tydjie geniet. Ook by The Bridge 38. My gasvrou het ook laat weet dat julle baie welkom is om terug te kom.
Gerda R - Jan 2024
Algehele gradering
Breathtaking unforgettable journey!
The Bridge 38 se terugvoer
I'm so glad that you enjoyed your stay and appreciate your time to write such a positive review. We would like you to come back. Renier
Nokthula M - Sep 2023
Algehele gradering
It was great.
The Bridge 38 se terugvoer
Glad to read that you enjoyed your stay and took the trouble to share your experience by completing the review.We would like to have you back.Renier
Dirk G - Mrt 2021
Algehele gradering
Was good
The Bridge 38 se terugvoer
Instructions were issued for one toilet roll in use and one spare one in each bathroom to be checked every day.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang